Sondela

JacquesR
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3927
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rooihuiskraal Noord, Centurion
Ek sleep 'n 2007 Sprite Swing met 'n 2004 Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4 d/k of 'n 2011 Kia Sportage 2.0

Sondela
****

http://www.sondela.com
S24 53.655 E28 23.647

Wat 'n aangename ondervinding! Ons het sowat 3 jaar gelede ook hier gekamp, maar al vergeet hoe lekker dit hier is. Die ouens dink aan alles en hulle diens was puik!!

1. Waar is die kampplek geleë is (Km van naaste dorp, op watter pad)
Sowat 10km aan die Oostekant van Warmbad Bela-Bela (S24 53.655 E28 23.647). Vanaf die N1 se afrit by Warmbad Bela-Bela draai jy Oos en dan is die reservaat aan jou Linkerkant.

2. Die koste van die kampeerterrein toe jy dit besoek het sowel as die...
R300 per nag per staanplek.

3. ... datum van jou besoek.
Vrydag 9 Okt tot Sondag 11 Okt 2009

4. Die fasiliteite wat by die oord te vinde is.
Die kamp is van uitnemende standaard met lowergroen gras en baie bome. Daar is 64 staanplekke en ek sal dit as 'n medium grootte kamp klassifiseer. Kyk mooi uit vir die staanplek grootte wat jy bespreek. Sommige van hulle is bietjie knap tussen die bome ingepas en ander het meer ruimte.

Die Ablusies is skoon en daar was baie warm water. Die storte het hakkies, bankies vir klere, maar ongelukkig net 'n stort gordyn. Hier is ook 2 familiebadkamers wat goed sal werk met kleingoed of vir jong getroudes. Wink

Die staanplekke is goed toegerus met 'n kraan, asblik en elektriese punte. Braaiers met sementblok basisse is verskuifbaar.

Met aankoms word pannekoeke en vrugtesap as verwelkoming aangebied. Jy kry ook 'n sak ys en 'n sak hout per staanplek.
Personeel wys jou aan tot by jou staanplek en staan onmiddelik reg om jou te help kamp opslaan. 'n Bediende was ook gou byderhand om 'n skottelgoedwas diens aan te bied en vra nie geld daarvoor nie, maar 'n fooitjie (tip) as jy wil.

Teen laatmiddag elke dag, het 'n personeellid ook by ons staanplek aangedoen en verneem of alles in orde is. Teen vertrektyd is 'n vraelys ook uitgedeel om punte toe te ken van jou naweek se ondervinding. Weer was helpers byderhand om te help afslaan.

'n Winkeltjie met snuisterye en die nodigste, asook 'n restaurant is by die swembadarea beskikbaar.
Teen Saterdagaand het 'n dame selfs kom bestellings neem vir die Sondagkoerante die volgende dag!

Die karavaankamp het sy eie swembad en nog 'n warm en koue swembad is by die hoofkompleks beskikbaar.

Daar is so 5km se mooi grondpad van die ingangshek tot by die karavaankamp. Met vertrek by uitgangshek het die manne reggestaan met tuinslang en seep en my voertuig en karavaan se stof is fluks afgewas!

5. Aktiwiteite wat by die kampplek bygewoon kan word (Indien relevant)
Wildkyk! Saam met jou staanplek fooi, is ook 'n gratis wildsrit ingesluit. Die is agter op 'n trekker & sleepwa. Ons het dit die vorige keer meegemaak, maar wou nie die keer met die klein baba nie.

Verder bied hulle alle vermaak en aktiwiteite vir die kinders wat jy maar aan kan dink. By die plaaswerf kan kinders na plaasdiere kyk, koeie melk, perdry en, en. 'n Hele aktiwiteisprogram loop ook met volleyball kompetisies en allerande ander vermaak.

Die ekstra myl
Die hele ervaring wat ons gehad het, was dat die personeel nie terugstaan om jou 'n eersteklas diens en kamp te lewer nie. Ons sal beslis weer gaan en ek sou 5 sterre uitgedeel het (dit moet bloot op 'n tegniese punt wees dat net 4 sterre toegeken is).

Groete,
Jacques

Fotos:

Photobucket
Restautant

Photobucket
Restaurant

Photobucket
Koue Swembad

Photobucket
Warm Swembad

Photobucket
Lowergroen gras by die Swembadarea

Photobucket
Boomhuis

Photobucket
Plaasdiere

Photobucket
Personeel hou die terrein baie netjies

Photobucket
Kamp

Photobucket
Kamp

Photobucket
"Vrou!! Kyk!! Daar's 'n koedoe in ons tent!!"

rascal
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 73
Gebruiker van lyn af.

sjoe het al self vergeet hoe netjies sondela is,het nog daar met my tent gekamp 2005 sal my karavaan aan sondela moet ga bekendstel was hulle nog die karre oppad uit,groete rascal

Minora
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3630
Gebruiker van lyn af.
Plek: Brackenfell

Baie geluk met jou nuwe wa, ek wonder net of die vloer kraak in alle weersomstandighede, want daar is mos mate van insetting en uitsetting soos temperature verskil?

Sal Silikoon sproei waar die hout aan die onderstel raak nie die probleem help oplos nie? Anders sal ek ook se dit is spoggerig, want nuwe skoene kraak ook mos!

Mazda BT 50, sleep Sprite Swing - (alias Die Koekblik)

FerdiB
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1819
Gebruiker van lyn af.
Plek: Nelspruit

Jammer dis so ver van my af. Lyk sommer na 'n lekker plek. Dankie Jacques

dracoza
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3150
Gebruiker van lyn af.
Plek: Elarduspark, Pretoria
Ek sleep 'n 1998 Gypsey Rapier met 'n 2006 Dodge Caliber 2.0 CRD SXT

Lyk my die poswa draai nou eers Ermelo voor Gauteng getref word, of miskien moet ek van poskantoor verander?

WillemJVR

Minora
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3630
Gebruiker van lyn af.
Plek: Brackenfell

Ek het myne al verslint, die so lekker om te sien dat die uitgawe heelwat dikker is soos Zigi belowe het!

Zigi en span, weereen puik uitgawe

Mazda BT 50, sleep Sprite Swing - (alias Die Koekblik)

Tentpen
Super sleper
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 520
Gebruiker van lyn af.
Plek: Eldoraigne Centurion

Ou Hilgart

Jy praat met n' eerbare VROU en nie met een van jou troeppe ou pel, ons het dit nie nodig nie en n' verskoning aan Heidie sal die eerbare ding wees om te doen.

Moenie kwaad word soos ek nie ou maat en bespreek die aangeleentheid sodat jy nie n' verleentheid van jouself maak nie. Toe kolonel hou jou in en kom kamp saam!!

Die SAPD het mos dissiplinne, wys ons en stel n' voorbeeld-n' goeie een!!

Wimpie & Chante

Bakkie en karavaan

Tentpen
Super sleper
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 520
Gebruiker van lyn af.
Plek: Eldoraigne Centurion

Julle Capy's

Is daar dalk n' plekkie vir hierdie Gautenger ook, ek gaan beslis die saamtrek bywoon en sien uit om julle ouens te ontmoet.

Sal kampkommendand IAN my dalk se of ek welkom is en of daar nog n' gaatjie is. Jipppieeee... ons kan nie wag nie!!

Wimpie & Chante

Bakkie en karavaan

Tentpen
Super sleper
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 520
Gebruiker van lyn af.
Plek: Eldoraigne Centurion

R30000 tops

Wimpie & Chante

Bakkie en karavaan

Ryno Verster
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4702
Gebruiker van lyn af.
Plek: Lyttelton Manor-Centurion, net onderkant die Waterkloof Lugmagbasis
Ek sleep 'n 2001 Jurgens Fleetline L met 'n 2009 Ford Ranger 3.0 TDCI D/cab

Jacques, beter kan jy dit nie stel nie. Dit is ons elke jaar se Paasnaweek geliefde plekkie daardie en gaan volgende jaar weer soontoe.
Ek het al foto's geneem en nooit hier op gesit nie. As jy wil kan ek nog so paar foto's bylas. Ek reken dit was julle wat so paar terug na Paasnaweek sou inkom met die dag wat ons moes vertrek het.

Ryno

 Leef en laat leef, jy is nie die enigste persoon op aarde en moenie ander afkraak vir eie gewin nie

Willem & Surette

Derick,

Dit is reg want ons wil juis so veel moontlik stemme hê om dan te kan sien vir wie dit die meeste sal pas.

Ryno Verster
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4702
Gebruiker van lyn af.
Plek: Lyttelton Manor-Centurion, net onderkant die Waterkloof Lugmagbasis
Ek sleep 'n 2001 Jurgens Fleetline L met 'n 2009 Ford Ranger 3.0 TDCI D/cab

a

Die perde word gewoonlik so deur die dag gebruik vir die kinders om mee te ry wat daar altyd opgeleide

Die rustigheid in die naga

Die oord beskik

 Leef en laat leef, jy is nie die enigste persoon op aarde en moenie ander afkraak vir eie gewin nie

Tyro
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2502
Gebruiker van lyn af.
Plek: Nelspruit

Dankie Jaques en almal wat bygedra het vir die volledige verslag.
Ek was nog nie by Sondela nie, maar weet nou presies wat om te verwag wanneer ons eendag daar uitslaan.
Dis wat die forum vir my so betekenisvol maak

Wie's aanlyn

Daar is tans 23 gebruikers en 30 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Anton le Roux
  • WilleWillemien
  • PaulS
  • kooshoring
  • Harry Du Randt
  • RATEL
  • Vrystater
  • Ian Laing
  • John Cooper
  • MarkP
  • Cheetah
  • Mariskab
  • deonhitchcock
  • Berno Punt
  • JC
  • Molekule
  • evert
  • Alias
  • Hentie7
  • Benzan
  • Wingnut
  • Eddie Laing
  • GrootKoos

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.