Klein Paradys | Groene weivelde

Besoeker

Klein Paradys | Groene weivelde
Ja, ja ek weet dit is ’n cliché, maar hier voel dit werklik soos ’n klein paradys.

Blesbok
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 02/05/2010
Inskrywings: 126
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria
Ek sleep 'n Gyspey Regal met 'n Ford 2.5 Turbo Diesel Dubbelkajuit

Was verlede naweek weer op Klein Paradys.  Die familie badkamers is 5ster opgradeer en die gras op die staanplekke is so dik, jy dink jy is by die huis.  Martiens en Monica het hulle hand op alles en soos gewoonlik was Titos orals by om te help - veral die kinders met die perde.  My batterye is weer herlaai en ek kan weer so 2-3 weke uithou voor ek weer die wa haak. Gaan al van 2000 af ten minste 3 - 4 keer 'n jaar hiernatoe en kan net goeie tye onthou

WilSur
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4703
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Dit is seker nie die een by Brits nie.

Blesbok
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 02/05/2010
Inskrywings: 126
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria
Ek sleep 'n Gyspey Regal met 'n Ford 2.5 Turbo Diesel Dubbelkajuit

Nee, dit is buite Nylstroom.  Daar is maar algemene verwarring tussen die twee. Klein Paradys Nylstroom se werf is by www.kleinparadys.co.za

 

ThomasK
Ou hand
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 236
Gebruiker van lyn af.
Plek: Centurion
Ek sleep 'n 1995 Jurgens Fleetline XL met 'n 2009 Grand Voyager 2.8 CRD

Klein Paradys Brits is onder die Noordwes "folder" hierdie is die Limpopo "folder".

Ons gaan nou in Des na KP Brits toe en dan volgende jaar Paasnaweek na dié ene toe, KP Nylstroom.

 

Yesterday Is History, Tomorow is a Mystery, but Today is a Gift. That is why it is called The Present

Blesbok
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 02/05/2010
Inskrywings: 126
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria
Ek sleep 'n Gyspey Regal met 'n Ford 2.5 Turbo Diesel Dubbelkajuit

Jy gaan hom geniet...........

Wie's aanlyn

Daar is tans 25 gebruikers en 33 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • kooshoring
  • RATEL
  • WilleWillemien
  • Vrystater
  • Ian Laing
  • John Cooper
  • MarkP
  • Anton le Roux
  • Harry Du Randt
  • Cheetah
  • Mariskab
  • deonhitchcock
  • Berno Punt
  • JC
  • PaulS
  • Molekule
  • evert
  • Alias
  • Hentie7
  • Benzan
  • Wingnut
  • Eddie Laing
  • GrootKoos
  • Gert Venter
  • Christo de Wit

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.