Tambotie Vreugde | 'n Mak naweek op 'n wildplaas
Nuwe forum onderwerpe
Tambotie Vreugde | 'n Mak naweek op 'n wildplaas
Wat’s dan nou rustiger as ’n naweek in die bosveld? Elise Robbertse, Anne Jacobs en Carel Hollander, lede van die Tuks Alumni Woonwaklub, het gaan afsaal by die Tambotie Vreugde Woonwapark. Waterwurms en wipmatte is nie noodsaaklik vir ’n lekker kampnaweek nie, sê hulle.
Dit was lekker gewees, ek was hier oor niewe jaar 2012. Dis net jammer oor die dat hulle se hulle het n warm swembad en die swembad was nooit warm nie, elke ogend se hy is warm kom daar dan is hy koud. so as jy daar heen gaan vir warm swem bad dink weer! en moet ook nie gaan as daar min mense is nie, toe dit stil raak van die 2de af toe maak hy nie abliese skoon nie ens!
ander was dit baie lekker!
Wie's aanlyn
Aanlyn gebruikers
- kooshoring
- PaulS
- Berno Punt
- Ian Laing
- JC
- Mariskab
- Molekule
- evert
- Cheetah
- Alias
- Harry Du Randt
- John Cooper
- Hentie7
- Benzan
- Wingnut
- Eddie Laing
- GrootKoos
- Gert Venter
- Christo de Wit
- MarkP
- wehan
- Speknek



Ek sleep 'n Huurnognet met 'n Qashqai
Nou wonder ek. Is Carel Hollander 'n oud-Suidwester? Indien so, ken ek hom dêm goed.
As iemand weet, hoe kontak ek hom?