lovers rock

tjola
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 56
Gebruiker van lyn af.
Plek: Randfontein

Was enige iemand onlangs by lovers rock ?

Pieter M
Nuweling
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3
Gebruiker van lyn af.
Plek: Krugersdorp

Ons het daar verby gery laasnaweek toe ons gaan kamp het by Eastco... was doodstil, het geen karavane daar gesien nie....

WilSur
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4703
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Soek eers op die forum om ander se komentaar te lees voor jy besluit om te gaan, persoonlik nooit weer.

Benzan
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1177
Gebruiker is aanlyn
Plek: Moreleta Park Pretoria
Ek sleep 'n Niks. Kamp met Daktent met 'n 1996 Colt Rodeo 3L 4x4

Tjola.

Ons was daar so 'n maand of wat terug. Die pad se geraas hou net nooit op nie en jy kry dus geen wegkom van die stad af nie. Die aand was daar ook nie 'n druppel warm water nie.

Ek sal twee keer dink voordat ek weer gaan. Die terein was egter skoon en netjies gewees.

Benzan stuur groete van tent tot tent

 

Wie's aanlyn

Daar is tans 21 gebruikers en 38 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • John Cooper
  • Harry Du Randt
  • Benzan
  • Alias
  • Cheetah
  • Wingnut
  • Molekule
  • PaulS
  • Eddie Laing
  • GrootKoos
  • Gert Venter
  • evert
  • Hentie7
  • Berno Punt
  • Christo de Wit
  • MarkP
  • wehan
  • Ian Laing
  • Mariskab
  • Speknek
  • Stalkersa

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.