klein-kariba

rascal
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 73
Gebruiker van lyn af.

 kom so pas terug van heerlike 3-nag kampnaweek by klein kariba met reen in winter nog steeds,super 14 eindstryd op big screens in restaurant,nuwe kamp vriende wat hulle nuwe sprite swing kom inwy het,bure wat tot laat nag nie net rumoer het nie ma sommer lekker baklei het(sekuriteit moes ingryp),medekampeerders wat kom groet het en als wou weet oor wegsleep banner wat trots gehang het langs blou bul banner(danksy drakensville saamtrek)en als wou weet oor wegsleep saamtrekke.bo alles was dit 'n lekker wegbreek in 'n vol oord.groete rascal

JacquesR
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3927
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rooihuiskraal Noord, Centurion
Ek sleep 'n 2007 Sprite Swing met 'n 2004 Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4 d/k of 'n 2011 Kia Sportage 2.0

Moderator, kan u asb skuif na "Limpopo".

 

Groete,

Jacques

 


 

Atto
Nuweling
Aangesluit: 15/03/2010
Inskrywings: 14
Gebruiker van lyn af.
Plek: Heidelberg

Dit is te wagte van Blou Bul onderstyeuners. Die span is goed maar die meeste van die ondersteuners is maar "below par"

 

Atto 

Pierre vdM
Super sleper
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 527
Gebruiker van lyn af.
Plek: Moreleta Park; Pta
Ek sleep 'n '96 Penta met 'n Toyota Hilux 3.0D-4D

Gaan lees weer mooi wat hierbo geskryf is, dan vee jy jou antwoord uit, en gaan soek n gepaste plek met die soek funksie regs bo, om jou antwoord te plaas.

Pierre

Indien alles onder beheer voel, ry jy nie vinnig genoeg nie.

Leon V
Super sleper
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 427
Gebruiker van lyn af.
Plek: Adelaide
Ek sleep 'n Sprite Swift met 'n Toyota Hilux SRX

Malcolm

As jy nie die oorspronklike post kan lees en verstaan nie, moet jy jouself ook maar as 'n "Blou Bul ondersteuner" klas.

Geniet elke kamp asof dit die laaste kamp is.

Wie's aanlyn

Daar is tans 18 gebruikers en 45 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Molekule
  • PaulS
  • Eddie Laing
  • GrootKoos
  • John Cooper
  • Gert Venter
  • evert
  • Berno Punt
  • Hentie7
  • Christo de Wit
  • MarkP
  • wehan
  • Ian Laing
  • Mariskab
  • Alias
  • Speknek
  • Stalkersa
  • Kampklong

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.