Eastco Magalies

Pieter M
Nuweling
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3
Gebruiker van lyn af.
Plek: Krugersdorp

Ons het verlede naweek gaan kamp by Eastco net buite Magalies. Dit was heerlik gewees. Die kamp is baie mooi met sementstaanplekke onder skadunet en die ablusiegeriewe was skoon en netjies. Daar is ook 'n heerlike supertube en swembad om in af te koel. 'n Mens kan ook gaan 4x4 en met jou quad ry. (www.eastcomagalies.co.za )

Allas
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1492
Gebruiker van lyn af.
Plek: Middelburg
Ek sleep 'n Jurgens Exclusive met 'n Mazda BT 50 D/C 4x4

Hoe lus is ek nou vir kamp, dit lyk na 'n lekker plek en lyk sommer netjies - wat is hulle tarriewe daar?

 

Groete

Albert van Tonder

Stoffel van Wyk
Diknek
Aangesluit: 24/02/2010
Inskrywings: 1084
Gebruiker van lyn af.
Plek: Centurion

Allas,

Ek stem, dit lyk na 'n lekker plek om te kamp. Dit maak net dat jy jou goed wil pak en daar gaan kamp.

Pieter M
Nuweling
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3
Gebruiker van lyn af.
Plek: Krugersdorp

Ons het R175 per nag per staanplek betaal.... dit sluit dan 6 persone per staanplek in as ek reg onthou.

 

 

 

Crips
Ou hand
Aangesluit: 18/01/2011
Inskrywings: 181
Gebruiker van lyn af.
Plek: Sunnyridge, Germiston
Ek sleep 'n 1981 Sprite Sprint met 'n LandRover Defender TD5 D\C

Hi Pieter

Hoe is die 4x4 roete?

Is dit darem bietjie uitdagend en is dit net 'n speelgat of is daar 'n roete ?

Kamp Groete

Chris de Wet

Wie's aanlyn

Daar is tans 16 gebruikers en 36 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Mariskab
  • Hentie7
  • Ian Laing
  • wehan
  • MarkP
  • Alias
  • Gert Venter
  • GrootKoos
  • Speknek
  • PaulS
  • Christo de Wit
  • Stalkersa
  • Kampklong
  • SHARK
  • Wingnut
  • Romeo

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.