Sunset Beach-oord | Uitgesoekte geselskap

Besoeker

Sunset Beach-oord | Uitgesoekte geselskap
Om by die Sunset Beach te kamp, is soos om die horlosie terug te draai tot voor die noordkus van Kwazulu-Natal oorontwikkel is. Vir ’n oord van ’n paar hektaar groot is die kampterrein van 30 x 60 m nogal klein – ag jouself gelukkig as jy hoegenaamd hier plek kry.

Tinus Vorster
Groentjie
Aangesluit: 30/03/2010
Inskrywings: 36
Gebruiker van lyn af.
Plek: Moreletapark

Hello Besoeker,

 

Ek wil vir ons 5 nagte bespreek by Sunset Beach volgende jaar Julie - wat is jou kommentaar? Wil in ons eie tente slaap maar het een ou wat kruppel is - is daar huisies naby aan die tent plekke?

Groete Tinus

Tinus Vorster
Groentjie
Aangesluit: 30/03/2010
Inskrywings: 36
Gebruiker van lyn af.
Plek: Moreletapark

Hello Besoeker,

 

Ek wil vir ons 5 nagte bespreek by Sunset Beach volgende jaar Julie - wat is jou kommentaar? Wil in ons eie tente slaap maar het een ou wat kruppel is - is daar huisies naby aan die tent plekke?

Groete Tinus

Mak Muil
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 60
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Tinus

Kyk hier vir meer info: http://www.sunsetbeachlodge.com/

Ons was Desember daar. Kan dit regtig aanbeveel.

Johan

Ek sleep 'n Jurgens Xplorer met 'n Pajero DiD

Wie's aanlyn

Daar is tans 15 gebruikers en 38 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Alias
  • Gert Venter
  • MarkP
  • GrootKoos
  • wehan
  • Speknek
  • PaulS
  • Christo de Wit
  • Stalkersa
  • Kampklong
  • SHARK
  • Wingnut
  • Romeo
  • Len Loader
  • HugoWessels

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.