Caprivi

dennis
Super sleper
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 509
Gebruiker van lyn af.
Plek: Ladybrand
Ek sleep 'n Echo 3 met 'n 3.4 Toyota Prado

Ek weet ons moet hier terugvoer gee, maar ek soek asb inligting oor kampplekke in die Caprivi by Mamili of Mudumu reservate. Weet iemand of daar sulke plekke beskikbaar is?

Prado,EscapeII en Echo3. Eerder 'n half vol glas dan 'n half lee glas...

Bos Toe
Diknek
Aangesluit: 21/07/2010
Inskrywings: 774
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Ek Probeer n Bos Karavaan bou om te sleep met 'n Pajero DiD

Hi Dennis

Wil jy net in die spesifieke reservate gaan kamp?

4x4 Groete

Thinus

"Live Life To The Limits, Explore The Scenic Route"

<img alt="" src="http://www.wegsleep.co.za/sites/all/modules/fckeditor/

Elize de Klerk
Groentjie
Aangesluit: 21/03/2011
Inskrywings: 28
Gebruiker van lyn af.
Plek: Delmas

Kampplek - Mudumu National Park

Kamp Kwando -

Namushasha Country Lodge and Camping -  afrideca@mweb.com.na  +264 66 686024

Kubunuyana campsite - community camping  -  +264 66 252108

Ander kampplekke in Caprivi - baie,  google net 'n bietjie namibie kampeering;

 

Hoop ek kon bietjie help

 

 

Bos Toe
Diknek
Aangesluit: 21/07/2010
Inskrywings: 774
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Ek Probeer n Bos Karavaan bou om te sleep met 'n Pajero DiD

Dennis

My vrou se niggie het kamp plek op die oewer van die Okowango rivier net uit die Caprivi uit. Se maar as jy belangstel dan is daar ook natuurlik Popa Valle wat ook baie lekkeren mooi  is

4x4 Groete

Thinus

"Live Life To The Limits, Explore The Scenic Route"

<img alt="" src="http://www.wegsleep.co.za/sites/all/modules/fckeditor/

Wie's aanlyn

Daar is tans 14 gebruikers en 38 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • MarkP
  • Christo de Wit
  • wehan
  • Stalkersa
  • Speknek
  • Alias
  • Kampklong
  • SHARK
  • Gert Venter
  • Wingnut
  • Romeo
  • Len Loader
  • HugoWessels
  • John Cooper

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.