cannon rocks
Nuwe forum onderwerpe
Hie hie !!!!!!!!!!!!! Leon ek dink nie baie mense weet van die etiket as jy op forums en Skype en selfs e pos gesels nie, Miskien moet iemand of jy so bietjie die reels verduidelik.
Maar kom ons help eers die man met sy navraag , eks ook nuuskierig.
Terloops Acker , wat Leon meen as jy in hoofletters skryf , beteken dit jy is kwaad en ja wel skreeu kan ook seker werk.
Cannon Rock is tussen Colchester en Alexandria...klein stranddorpie waar min mense permanent bly.
Ek verstaan daar word deesdae baie ingebreek by die huise.
Cannon Rocks Holiday Resort
www.cannonrocks.co.za/
baie dankie
Cannon Rocks Holiday Resort
www.cannonrocks.co.za/
Leon,
Weet jy miskien hoe lyk hulle flats en chalets? Met die arm probleem kan ek nog nie karavaan hanteer nie, so ek moet maar op ander se beddens slaap!
Groete
Piet
Wie's aanlyn
Aanlyn gebruikers
- John Cooper
- Gert Venter
- SHARK
- Len Loader
- wehan
- Romeo
- Kampklong
- Speknek
- Benzan
- Perdeby
- Alias
- PaulS
- Wingnut
- WilleWillemien
- JM
- deonhitchcock







Ek sleep 'n Sprite Swift met 'n Toyota Hilux SRX
Acker, hoekom skree jy so op ons,of jy jy net baie nuuskierig?
Geniet elke kamp asof dit die laaste kamp is.