Kokoriba

DAVID KAMP
Ou hand
Aangesluit: 03/04/2011
Inskrywings: 201
Gebruiker van lyn af.
Plek: BOKSBURG

 Ons wil daar gaan kamp maar benodig bietjie meer inligting...Help asb.

Dankie

 Die lewe is lekker...

Gyfie
Super sleper
Aangesluit: 08/04/2010
Inskrywings: 521
Gebruiker van lyn af.
Plek: Hartebeespoort Dam
Ek sleep 'n Sprite Supersport met 'n Jeep Cherokee 3.7L 4x4

David - persoonlik hou ek nie van die plek nie. Het een Desember daar bespreek vir n week (in die chalets) en na dag 3 huis toe gegaan.

Gebruik gerus die soek funksie regs bo op die webblad. Daar is al baie geskryf oor Kokoriba en glo dat jy dan n goeie indikasie kan kry oor die mense se gevoel van die plek.

Wie's aanlyn

Daar is tans 16 gebruikers en 45 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Romeo
  • Kampklong
  • Benzan
  • Perdeby
  • Alias
  • Len Loader
  • PaulS
  • wehan
  • SHARK
  • Wingnut
  • WilleWillemien
  • JM
  • deonhitchcock
  • Christo de Wit
  • Diederik
  • JC

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.