KGASWANE MOUNTAIN RESERVE

Adriaan Hough
Nuweling
Aangesluit: 26/11/2011
Inskrywings: 2
Gebruiker van lyn af.
Plek: Newcastle

 Ons wil graag in die oord gaan kamp vir n nawwek.

Dit is bleikbaar in of naby Rustenburg.

Kan iemand dalk vir my sê of die abusie geriewe op standaard daar is?

Ons gaan met n karavaan kamp en ek weet daar is nie krag nie.

Ek het noual genoeg negatiewe dinge gelees ivm Rustenburg Kloof,en wil nie daar gaan kamp nie.

Adriaan Hough

devtheron
Groentjie
Aangesluit: 03/01/2011
Inskrywings: 20
Gebruiker van lyn af.
Plek: rustenburg
Ek sleep 'n sprite select met 'n xtrail

ek was al baie by die KGASWANE MOUNTAIN RESERVE!

dis n netjiese stil plek wat in jou hart inkruip, maar net as jy dit in jou kan vind om jouself aan die natuur oor te laat.

daar is heerlike staproetes.

tieners sal dit beslis boring vind. daar is geen selfoon ontvangs nie, geen swembad, of winkels nie. net jy en die natuur.

ablusie is altyd netjies, met koperkrane blink gevryf. ek is seker mens kan n lang lead aanle uit die ablusie, want glo my. na ure is dit still, en die kamp is joune.

dit voel bietjie weird, so alleen en verlate. ek is seker daar sal ander kampeerders ook wees.

persoonlik is dit n plek waar jy die natuur kan ervaar. weg van alles...

Karel En Bonnie...
Groentjie
Aangesluit: 08/05/2012
Inskrywings: 23
Gebruiker van lyn af.
Plek: rustenburg
Ek sleep 'n Sprite Tourer SP met 'n Toyota fortuner

was die naweek daar, het dit verskriklik baie geniet.  so lekker stil, kinders lekker gespeel, drie en ses jaar oud.  baie netjies. sal verseker baie gereeld gaan.

karel & bonnie meijer

devtheron
Groentjie
Aangesluit: 03/01/2011
Inskrywings: 20
Gebruiker van lyn af.
Plek: rustenburg
Ek sleep 'n sprite select met 'n xtrail

naand Karel en Bonnie

wil graag hoor of daar krag is?

Karel En Bonnie...
Groentjie
Aangesluit: 08/05/2012
Inskrywings: 23
Gebruiker van lyn af.
Plek: rustenburg
Ek sleep 'n Sprite Tourer SP met 'n Toyota fortuner

daar is nie krag nie, wel ñ kragprop in die badkamer. ons het sommer daar water gekook.  dit was egter so stil met net ongeveer twee ander kampers, verseker die moeite werd.  ons hou nie baie van die besige en raserige oorde nie dus was hierdie ideaal vir ons.  Sondae kom daar meer mense om te braai en fiets te trap.  bosveld kamp. heerlik gewees.

karel & bonnie meijer

Wie's aanlyn

Daar is tans 17 gebruikers en 47 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Romeo
  • Kampklong
  • Benzan
  • Perdeby
  • Alias
  • Len Loader
  • PaulS
  • wehan
  • SHARK
  • Wingnut
  • WilleWillemien
  • JM
  • deonhitchcock
  • Christo de Wit
  • Diederik
  • JC
  • John Cooper

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.