Brits pad R511 - nou gaan hulle nog paaie flenters ry!

JacquesR
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3927
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rooihuiskraal Noord, Centurion
Ek sleep 'n 2007 Sprite Swing met 'n 2004 Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4 d/k of 'n 2011 Kia Sportage 2.0

Die een doen die rondte.

Baie kommerwekkend!!

 

Groete,

Jacques

 

AanhegselGrootte
Brits_Road.pdf226 KB
Brits_Road_Usage.pdf289.5 KB


 

Aanhegsels

AanhegselGrootte
Brits_Road.pdf226 KB
Brits_Road_Usage.pdf289.5 KB
SHARK
Boffin
Aangesluit: 11/03/2010
Inskrywings: 1919
Gebruiker is aanlyn
Plek: boksburg
Ek sleep 'n REGAL met 'n FORD

dis bad dink hoe kan Fortuners hier omdop

 

 

Vrystater
Super sleper
Aangesluit: 04/03/2010
Inskrywings: 488
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kameeldrif-Oos
Ek sleep 'n Sprite Super Sport met 'n Colt Rodeo 2.8TDI

Jacques, ek kan dit bevestig - was laasnaweek in daai omgewing om 'n oord te bekyk maar moes versigtig ry want dit is woes!!!

Groete
Ken

 

Apie
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2888
Gebruiker van lyn af.
Plek: Melmoth

Sharkie dit is hoekom ek n Ford ry.

Ek sleep 2001 Sprite Swing met n 2008 Ford 4l S/Cab

JacquesR
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3927
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rooihuiskraal Noord, Centurion
Ek sleep 'n 2007 Sprite Swing met 'n 2004 Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4 d/k of 'n 2011 Kia Sportage 2.0

En ek wil graag by Bush 'n Buck gaan kamp, maar wonder hoe mens daar heel gaan uitkom?

 

Groete,

Jacques

 


 

Adri van Staden
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1205
Gebruiker van lyn af.
Plek: Wonderboom-Suid Pretoria
Ek sleep 'n Sprite Super Sport met 'n Lexus

Was Desember in daardie rigting. Het op 'n stadium die pad byster geraak en met my kar en wa so 'n draai deur die veld gaan maak. Gelukkig ongedeerd daarvan afgekom - behalwe vir 'n groot skrik!

 In die bos ... moet julle vernag, karavane van die Dedaniete! (Jes. 21:13).

Arie
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2653
Gebruiker van lyn af.
Plek: Marekele tot 30 Mei 2012
Ek sleep 'n Penta met 'n Pajero 3.5

JacquesR wrote:

En ek wil graag by Bush 'n Buck gaan kamp, maar wonder hoe mens daar heel gaan uitkom?

 

Groete,

Jacques

 

Kan ek voorstel jy huur 'n Ford 4x4 en geniet jou gate uit op daai stukkie pad?!

Lyk of dit die begin van 'n baie lekker 4x4 roete kan word!

Van sit en staan, bly le maar die lekerste!

Kamp Groete

Arie

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5704
Gebruiker is aanlyn
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

Erg julle.Sal ook maar 'n ander pad ry noorde toe.

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

JacquesR
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3927
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rooihuiskraal Noord, Centurion
Ek sleep 'n 2007 Sprite Swing met 'n 2004 Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4 d/k of 'n 2011 Kia Sportage 2.0

Arie wrote:

Kan ek voorstel jy huur 'n Ford 4x4 en geniet jou gate uit op daai stukkie pad?!

 

Arie, Arie, Arie,

Ek het 'n TOYOTA 4x4 - so daar is geen probleem nie!!   

Bow to the King

My probleem is die wa. Kan nie lekker wees om net met die chassis daar aan te kom nie...  

 

Groete,

Jacques

 


 

Cheetah
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4767
Gebruiker van lyn af.
Plek: Centurion

Ek dink ook nou net aan fie oorde op daai pad. Gelukkig is Klein Paradys nie te ver uit nie. 'n Plek soos Atlanta is egter 'n probleem.

2003 Renault Sceninc 1.9 dCi (Pa se Kar) 2009 Daihatsu Sirion 1.3 (Ma se Kar) Tentco Nomad Junior Tent (Ons Vakansiehuisie) Nutti Bagasie Sleepwa (Om die Vaksnasiehuisie in te vervoer)
Tassie
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 84
Gebruiker van lyn af.

 

Dit laat my nou erg bekommerd voel.  Ons gaan die langnaweek Marakele toe en dit is ons beplande roete.

Kan iemand miskien raad gee, watter ander pad kan ons ry Marakele toe? Ek hoor die Warmbad pad is maar ook in 'n toestand.....

 

Arie
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2653
Gebruiker van lyn af.
Plek: Marekele tot 30 Mei 2012
Ek sleep 'n Penta met 'n Pajero 3.5

JacquesR wrote:

Arie wrote:

Kan ek voorstel jy huur 'n Ford 4x4 en geniet jou gate uit op daai stukkie pad?!

 

Arie, Arie, Arie,

Ek het 'n TOYOTA 4x4 - so daar is geen probleem nie!!   

Bow to the King

My probleem is die wa. Kan nie lekker wees om net met die chassis daar aan te kom nie...  

 

Groete,

Jacques

 

Jaques, bly om te sien jy kan 'n grap vat

Ja die waens is 'n probleem, gewone karavaan kan amper nie eers meer 'n goeie grondpad hanteer nie!

Van sit en staan, bly le maar die lekerste!

Kamp Groete

Arie

JacquesR
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3927
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rooihuiskraal Noord, Centurion
Ek sleep 'n 2007 Sprite Swing met 'n 2004 Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4 d/k of 'n 2011 Kia Sportage 2.0

 Netso Arie!!  


 

Nicoee
Nuweling
Aangesluit: 07/10/2010
Inskrywings: 3
Gebruiker van lyn af.
Plek: Sasolburg
Ek sleep 'n Jurgens Fleetline 5 met 'n Isuzu Frontier 2.8 TD

Dit is angswekkend om te sien hoe al die "agterpaaie" soos dit genoem word agteruit gaan. Mens is te bang om jou wa daaroor te sleep. Maar sterkte vir al die sleepers.

Pierre vdM
Super sleper
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 527
Gebruiker van lyn af.
Plek: Moreleta Park; Pta
Ek sleep 'n '96 Penta met 'n Toyota Hilux 3.0D-4D

Tassie, ek het die afgelope Desember gesleep met die Warmbad pad tot reg by die Thaba pad, en daar is nie veel fout met die pad nie. Die pad vanaf Koedoeskop tot by Thaba was nog nooit die probleem nie, dit is n hele ent terug na Brits se kant toe waar die bulk van die probleem le. Ek sou verseker Wrmb, Koedoeskop, Thaba omgery het.

Pierre

Indien alles onder beheer voel, ry jy nie vinnig genoeg nie.

Bostoe
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 77
Gebruiker van lyn af.
Plek: Heeltemal te naby aan die stad.....
Ek sleep 'n Xplorer met 'n LC 70 SW

 Jacques.

Aangesien jy reeds die TOYOTA het, kan jy 'n 4x4 karavaan huur   - probleem opgelos

JacquesR
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3927
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rooihuiskraal Noord, Centurion
Ek sleep 'n 2007 Sprite Swing met 'n 2004 Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4 d/k of 'n 2011 Kia Sportage 2.0

He he Bostoe!

Wonderlike goed die 4x4 karavane, maar ek self nie so mal oor hulle nie.

Lang storie vir 'n aand rondom 'n vuurtjie...

 

Groete,

Jacques

 


 

Chris M
Super sleper
Aangesluit: 17/02/2010
Inskrywings: 420
Gebruiker van lyn af.
Plek: montana park, pretoria
Ek sleep 'n 2008 Sprite Splash met 'n 2001 Colt dubbelkajuit 4x4

Tassie

Volg maar Pierre se raad en ry Warmbad om. Die stuk tussen warmbad en Leeupoort het ook 'n paar probleempies met slaggate, maar niks in vergelyking met die Brits pad nie.

***********************

Groete

Chris Müller

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5704
Gebruiker is aanlyn
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

Ek hoor hulle gaan daardie streeksmunisipaliteit se naam verander na Jerusalem = Hol-e City.

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

Ewert
Groentjie
Aangesluit: 12/05/2011
Inskrywings: 38
Gebruiker van lyn af.
Plek: Hartbeespoort
Ek sleep 'n 1983 Jurgens Manjefiek A,1986 Wilk Emerald D met 'n 2003 Merc C200

hi ouens,

wat dink julle van n woonwa park by mount amanzi?

 

WilSur
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4703
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Ewert,

Wil jy daar een begin ?

JacquesB
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1186
Gebruiker van lyn af.
Plek: Brackendowns, Alberton
Ek sleep 'n 2004 Blue Series Gypsey Regal met 'n KB 350 Zulu

Is daar nie een direk langs Mount Amanzi nie?

Jacques

Don't argue with idiots. They will drag you down to their level then beat you with experience!!

JacquesR
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3927
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rooihuiskraal Noord, Centurion
Ek sleep 'n 2007 Sprite Swing met 'n 2004 Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4 d/k of 'n 2011 Kia Sportage 2.0

Mount Amanzi lyk altyd so lekker - jammer dat mens nie daar kan kamp nie.

Die een langsaan is/was die Hartbeespoort Vakansie oord en nie so lekker gelyk toe ek laas gaan loer het nie...

 

Groete,

Jacques

 


 

Ewert
Groentjie
Aangesluit: 12/05/2011
Inskrywings: 38
Gebruiker van lyn af.
Plek: Hartbeespoort
Ek sleep 'n 1983 Jurgens Manjefiek A,1986 Wilk Emerald D met 'n 2003 Merc C200

Mount Amanzi oorweeg dit om een te begin direk langs die krokodilrivier,direk oorkant Mount Amanzi.Ek stem hartbeespoort is nie baie vars nie,en ek moet se Mount Amanzi het baie venbeter die afgelope jaar,kom maak gerus n draai en kom kyk.

JacquesR
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3927
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rooihuiskraal Noord, Centurion
Ek sleep 'n 2007 Sprite Swing met 'n 2004 Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4 d/k of 'n 2011 Kia Sportage 2.0

So wanneer kan ons kampplek bespreek Ewert?  

 

Groete,

Jacques

 


 

Ewert
Groentjie
Aangesluit: 12/05/2011
Inskrywings: 38
Gebruiker van lyn af.
Plek: Hartbeespoort
Ek sleep 'n 1983 Jurgens Manjefiek A,1986 Wilk Emerald D met 'n 2003 Merc C200

wens dit was so maklik,sekere van die bestuur is daar teen vir n kampterein,vir my is dit n mooi area dis teen die rivier aan die eenkant en die berg aan die anderkant,en dis net aan die onderkant van harties damwal,sal julle op hoogte hou.

groete

ewert

JacquesR
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3927
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rooihuiskraal Noord, Centurion
Ek sleep 'n 2007 Sprite Swing met 'n 2004 Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4 d/k of 'n 2011 Kia Sportage 2.0

Dankie Ewert - stuur die moeilike manne daar na Sondela of Klein Paradys Brits toe, lat hulle kan sien hoe lekker ons mense die kampplekke volpak oor 'n naweek.

Ek wag in spanning vir nuus...  

 

Ex-hartie groete,

Jacques

 


 

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5704
Gebruiker is aanlyn
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

Oplossing vir die Brits pad.

of dalk hierdie een.

Vir die plaasboer.

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5704
Gebruiker is aanlyn
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

En vir die sleepsel

vir enkelas waens...

vir dubbelas waens

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

JacquesR
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3927
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rooihuiskraal Noord, Centurion
Ek sleep 'n 2007 Sprite Swing met 'n 2004 Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4 d/k of 'n 2011 Kia Sportage 2.0

Hoekom lyk die Land Rover so skoon?    

Toyota is vuil en bewys dat hy deur die modder kon ry...  

 

Groete,

Jacques

 

 


 

Ewert
Groentjie
Aangesluit: 12/05/2011
Inskrywings: 38
Gebruiker van lyn af.
Plek: Hartbeespoort
Ek sleep 'n 1983 Jurgens Manjefiek A,1986 Wilk Emerald D met 'n 2003 Merc C200

hi ouens,

ek wil graag uitvind of n 2011 toyota corolla 1600 prof. met n gvm van 1300kg n 1994 gypsey regal kan sleep wat 1110kg weeg.

laat weet my asb.

baie dankie

groete

ewert

Wie's aanlyn

Daar is tans 18 gebruikers en 46 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Perdeby
  • Kampklong
  • PaulS
  • Alias
  • Len Loader
  • wehan
  • Romeo
  • SHARK
  • Wingnut
  • WilleWillemien
  • Benzan
  • JM
  • deonhitchcock
  • Christo de Wit
  • Diederik
  • JC
  • John Cooper
  • Rudo Mare

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.