Bosveld Oase - Brits

RvJ
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 87
Gebruiker van lyn af.
Plek: Suid van Loftus

Het die afgelope naweek ( 28/29 Jan 2012) saam met die klub by Bosveld Oase gekamp & wat 'n lekker ervaring was dit nie.

Die oord is nog nuut oopgestel vir karavaan kamp maar met gras wat lyk soos die skoonveld op 'n golf baan en 'n ablusie wat met die bestes vergelyk ( 2de een in aanbou)  voorsien ek dat die plek nog baie gewild gaan word

Wil ook net vir Eugene ( eienaar) bedank vir sy vriendelikheid & diens

Groete

Annalie Hall
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 12/01/2012
Inskrywings: 84
Gebruiker van lyn af.
Plek: Welkom
Ek sleep 'n Gypsey Regal 97 met 'n Hyundai Tucson 2L

Vertel bietjie meer, is daar iets vir die kinders? Visvang? Swembad? Plaas 'n foto of twee asseblief. Sal graag meer wil weet oor die plekkie,

'Because outside is the new inside'

Grootbaas
Nuweling
Aangesluit: 19/01/2012
Inskrywings: 7
Gebruiker van lyn af.
Plek: Sandton

Hi RvJ,

Ek het gelees van die oord op die forum. Mag enigeen nou daar gaan kamp of is dit net vir groot groepe?

 

Tarra,
Grootbaas

Wingnut
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 11/01/2012
Inskrywings: 133
Gebruiker is aanlyn
Plek: Pretoria
Ek sleep 'n Woonwa met 'n JEEP

 Ek wil net hier saam stem.

Ons het die afgelope Des daar gekamp vir 7 dae.

Dit was absoluut wonderlik! Herinner my aan Mbizi toe die net oop gemaak het.

RvJ
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 87
Gebruiker van lyn af.
Plek: Suid van Loftus

[quote=Grootbaas]

Hi RvJ,

Ek het gelees van die oord op die forum. Mag enigeen nou daar gaan kamp of is dit net vir groot groepe?

 

Tarra,
Grootbaas

 

Dit is oop vir enige persoon gaan kyk op web vir meer inligting  www.bosveldoasebrits.co.za

Groete

Wie's aanlyn

Daar is tans 18 gebruikers en 46 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • PaulS
  • Alias
  • Len Loader
  • wehan
  • Romeo
  • SHARK
  • Kampklong
  • Wingnut
  • WilleWillemien
  • Benzan
  • JM
  • deonhitchcock
  • Perdeby
  • Christo de Wit
  • Diederik
  • JC
  • John Cooper
  • Rudo Mare

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.