Aasvoelkrans

henniev
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2231
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rustenburg
Ek sleep 'n 2010 Sprite Sprint met 'n Ford Ranger 2.5 td

Hoor hier,

Julle kan gerus Aasvoelkrans toe gaan.

Die plek is onder nuwe bestuur, en ek was baie, baie, baie verbaas oor die lekker plek !

Ek sal weer en weer soontoe gaan !!

Onderdak warm water swembad, jakoezies, big screen , en 'n resturant met die heerlikste geregte, en spotgoedkoop !

Koue swembad met baie dakkies en dingetjies om vir die son weg te kruip,

en 'n kapel wat ek nog nooit gesien het nie !! pragtig !!

Dankie aan Joe en Berto, julle gaan my weer sien !

WALK SOFTLY....CARRY BIG STICK

 

 

jacquez haywood
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 18/07/2011
Inskrywings: 122
Gebruiker van lyn af.
Plek: Edenvale
Ek sleep 'n Gypsey Raven met 'n 2.5 Nissan Navara Dubbel kajuit

sal moet gaan probeer,dankie Hennie vir die feedback!

 

Niks lekkerder as kamp saam met geliefdes

Tjailatyd
Diknek
Aangesluit: 26/11/2010
Inskrywings: 895
Gebruiker van lyn af.
Plek: Germiston
Ek sleep 'n Jurgens Exclusive met 'n 2009 Mazda BT50 3L Diesel

Hennie

Wat van 'n paar foto's?

 

 Groete

Johnny & Rachel

Germiston

henniev
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2231
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rustenburg
Ek sleep 'n 2010 Sprite Sprint met 'n Ford Ranger 2.5 td

Tjailatyd wrote:

Hennie

Wat van 'n paar foto's?

 

 sorry man ek het geen fotos nie.....gaan kyk hulle webwerf!!

 

WALK SOFTLY....CARRY BIG STICK

 

 

Tjailatyd
Diknek
Aangesluit: 26/11/2010
Inskrywings: 895
Gebruiker van lyn af.
Plek: Germiston
Ek sleep 'n Jurgens Exclusive met 'n 2009 Mazda BT50 3L Diesel

Dankie ek maak so.

 

 Groete

Johnny & Rachel

Germiston

zimpie
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 28/02/2010
Inskrywings: 56
Gebruiker van lyn af.
Plek: VANDERBIJLPARK
Ek sleep 'n Gypsey Rhapsody met 'n Hyundai Santa Fe CRDi

Henniev,

Hoe lyk die amblusies nou??. Ons was so jaar terug daar en die amblusie geriewe het my bang gemaak, anders was dit 'n lekker oord.

Adriaan Venter
Groentjie
Aangesluit: 18/08/2010
Inskrywings: 38
Gebruiker van lyn af.
Plek: Queenswood
Ek sleep 'n 1995 Sprite Sabre met 'n Ford Ranger 2.5 Turbo Diesel D/K

as ek mag vrae, waar is aasvoelkrans en hoe ver uit pta.

henniev
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2231
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rustenburg
Ek sleep 'n 2010 Sprite Sprint met 'n Ford Ranger 2.5 td

@ Zimpie,

Ek het niks fout met die abulisie gevind nie, skoon en netjies !

 

@ Adriaan,

op die Magalies / Rustenburg pad 30 km van RTB af, en 30 km van Magalies af ! Kyk uit vir die HArmony Natuur Plaas (kaalgat plaas)

 

WALK SOFTLY....CARRY BIG STICK

 

 

Adriaan Venter
Groentjie
Aangesluit: 18/08/2010
Inskrywings: 38
Gebruiker van lyn af.
Plek: Queenswood
Ek sleep 'n 1995 Sprite Sabre met 'n Ford Ranger 2.5 Turbo Diesel D/K

die (kaalgat plaas) waarna jy verwys dit behoort nie dalk aan ou Beeu Brummel van destyts nie.

BELINDA VAN WIJK
Nuweling
Aangesluit: 06/05/2010
Inskrywings: 13
Gebruiker van lyn af.
Plek: BRITS

Is daar gras en bome???? 

henniev
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2231
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rustenburg
Ek sleep 'n 2010 Sprite Sprint met 'n Ford Ranger 2.5 td

BELINDA VAN WIJK wrote:

Is daar gras en bome???? 

 

baie gras en groot bome !!

moet nou lower groen gras vewag nie, dit het nog nie gereen nie !

 

WALK SOFTLY....CARRY BIG STICK

 

 

henniev
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2231
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rustenburg
Ek sleep 'n 2010 Sprite Sprint met 'n Ford Ranger 2.5 td

Adriaan Venter wrote:

die (kaalgat plaas) waarna jy verwys dit behoort nie dalk aan ou Beeu Brummel van destyts nie.

 

sallie weet nie.....was nog nie daar nie.....nog nie.....

WALK SOFTLY....CARRY BIG STICK

 

 

Neill
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 125
Gebruiker van lyn af.
Plek: Horison Uitb 1, Roodepoort
Ek sleep 'n 1999 Jurgens Penta met 'n 2003 Isuzu Kb 300 Tdi d/Cab

Hi,

Was iemand onlangs by Aasvoelkrans en hoe lyk dit nou?  Wil 'n bietjie weg kom

Dankie

BenA
Super sleper
Aangesluit: 06/10/2011
Inskrywings: 559
Gebruiker van lyn af.
Plek: roodepoort
Ek sleep 'n Gypsey Romany met 'n volvo xc90 d5

dagse neil

ek was laasjaar oktober daar regtig n pragtige plek swembad en toilet geriewe is uiters netjies die bestuur het ok mense om jou te help opslaan dit is regtige bosveld wereld met lekker doring bome  

kampgroete

ben

 

   

HIER GAAN ONS ALWEER

le

BELINDA VAN WIJK
Nuweling
Aangesluit: 06/05/2010
Inskrywings: 13
Gebruiker van lyn af.
Plek: BRITS

Positiewe punte wat ek vergeet het om te noem:  Baie nice swembad, skoon met sitplekkies rondom en die kinders het die supertube baie geniet.

Neill
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 125
Gebruiker van lyn af.
Plek: Horison Uitb 1, Roodepoort
Ek sleep 'n 1999 Jurgens Penta met 'n 2003 Isuzu Kb 300 Tdi d/Cab

Ons het laat wakker geskrik en wil vir paasnaweek weg gaan.  Ons is drie gesinne.  Maar wil ook nie die nnorde invaar met al die verkeer nie.  Ons is hier van die wesrand af, roodepoort

BELINDA VAN WIJK
Nuweling
Aangesluit: 06/05/2010
Inskrywings: 13
Gebruiker van lyn af.
Plek: BRITS

Probeer gerus Thaba Morula op Beestekraal. Ek dink hulle sal plek hê.  Baie lekker groen gras (ons gebruik nie eers 'n grondseil daar nie) mooi swembad, baie rustig, skoon badkamers.  Dube lodge kan jy ook probeer.  Gras is net bietjie aan die min kant, maar ook 'n lekker oord.

Hoop jy kom reg.  Ons het darem plek gekry by Tempel.

BELINDA VAN WIJK
Nuweling
Aangesluit: 06/05/2010
Inskrywings: 13
Gebruiker van lyn af.
Plek: BRITS

Ek was glad nie beindruk met die plek nie.  Ons was laasjaar November daar.  Slegs dooie gras met helse rooimiere (b..... byters).  Jy kan nie jou voete op die aarde neersit nie, dan vreet hulle aan jou.  Ons moes kilometers ry om "blue death" te gaan koop, net dat ons darem gemaklik kan sit met ons voete op die aarde.

En ONGELOOFLIK WARM.   Saterdagmiddag 15h00 toe hou ons aircon in die karavaan op werk - totally en hy het nie eens uitgebrand nie, wou net nie meer koud maak nie.

Een stel badkamers was nie gereeld skoongemaak nie en het ook nie toiletpapier gehad nie.  Ander stel badkamers (dames sin) het slegs stort gordyne voor, almal kan daardeur sien hoe jy stort. 

Kantoor personeel was baie onhulpwaardig met die aanwys van ons staanplek.   Daar is Blokke A, B en C maar nie nommers op die staanplekke nie.  Ons moes maar raai raai riempa.

Asblikke was slegs een keer leeggemaak die naweek.  Daar was vreeslik baie kampeerders en die asblikke het Sondag oggend oorgeloop.

Winkeltjie daar is vrek duur, volgens my.

Nee wat smaak verskil gelukkig, maar daai plek sal my in ewigheid nooit weer sien nie. 

Neill van waar is jy en waar wil jy kamp, ek kan dalk paar nice plekke aanbeveel?

WilSur
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4703
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Neill wrote:

.......  Ons is hier van die wesrand af, roodepoort

Belinda,

Is dit van Dube wat jy van praat ?

BELINDA VAN WIJK
Nuweling
Aangesluit: 06/05/2010
Inskrywings: 13
Gebruiker van lyn af.
Plek: BRITS

Nee, aasvoelkrans. (my laaaannngg reply)

Francois Malan
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 10/11/2010
Inskrywings: 57
Gebruiker is aanlyn
Plek: Pretoria
Ek sleep 'n 2007 Sprite Swing met 'n 2011 Fortuner 3.0 D4D

Dube is baie oulik.  was die afgelope naweek daar.  die gras is min ja maar die reen ook.  maar mens kan verby dit kyk.  die "nuwe" onderdak swembad is baie lekker en skoon.  die ablusie geriewe is wat my aanbetref nie voldoende nie.  ek het naby die lapa by die buiteswembad gestaan en moes soms omdraai terug wa toe omdat die ablusieblokkie vol is.  dit is ook unisex.  dus moet die skoner geslag direk na my daar inbeweeg, en dis nie altyd aan te bevele nie.  Smile

maar die res van die oord is puik...  Dube het ook mooi wild en het omtrent alles gesien wat daar op die plaas is.  voellewe is ook gesond vir die voelkykers.

dube sal my weer sien...

WilSur
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4703
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Frans hoe het jy nou Dube onder die Aasvoelkrans draad ???

Ewert
Groentjie
Aangesluit: 12/05/2011
Inskrywings: 38
Gebruiker van lyn af.
Plek: Hartbeespoort
Ek sleep 'n 1983 Jurgens Manjefiek A,1986 Wilk Emerald D met 'n 2003 Merc C200

Hi Ouens,

Ek het plek bespreek by Aasvoelkrans vanaf 25 April tot 2Mei.

Was nog nooit van tevore by Aasvoelkrans nie,hoor mens kan die aasvoels

gaan voer en dat daar mooi stap roete is.

Ek sien baie uit na die paar dae by Aasvoelkrans,sal vir julle baie fotos neem.

Groete

Ewert

Ewert
Groentjie
Aangesluit: 12/05/2011
Inskrywings: 38
Gebruiker van lyn af.
Plek: Hartbeespoort
Ek sleep 'n 1983 Jurgens Manjefiek A,1986 Wilk Emerald D met 'n 2003 Merc C200

Hi almal,

Al wat ek wil se oor Aasvoelkrans is bly weg,ons het glad nie lekker gekamp nie.

Groete Ewert

BELINDA VAN WIJK
Nuweling
Aangesluit: 06/05/2010
Inskrywings: 13
Gebruiker van lyn af.
Plek: BRITS

Amen Ewert !!!

Cheetah
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4767
Gebruiker van lyn af.
Plek: Centurion

Vertel asseblief meer Evert.

Wat het gepla?

2003 Renault Sceninc 1.9 dCi (Pa se Kar) 2009 Daihatsu Sirion 1.3 (Ma se Kar) Tentco Nomad Junior Tent (Ons Vakansiehuisie) Nutti Bagasie Sleepwa (Om die Vaksnasiehuisie in te vervoer)
Ewert
Groentjie
Aangesluit: 12/05/2011
Inskrywings: 38
Gebruiker van lyn af.
Plek: Hartbeespoort
Ek sleep 'n 1983 Jurgens Manjefiek A,1986 Wilk Emerald D met 'n 2003 Merc C200

Eerstens ons het die woensdag voor die lang naweek opgedaag,ons was een van drie woonwaens heerlik rustig gewees tot ons so 7uur die aand gaan stort het.Ons het geen warmwater gehad nie want ons moes die ablusieblok deel met 7 van hul werkers wat my glad nie aangestaan het nie.

Ekt die voorval die volgende dag by ontvangs gaan rapporteer,die dame by ontvangs wou dit nie glo nie en aan my verduidelik dat hul swart werkers net die ablusieblok mag gebruik mits die oord leeg is.

Tweedens die personeel in die restaurant was glad nie van die vriendelikste nie en het regtig opleiding nodig,of iemand kan net aan hulle gaan verduidelik wat is kliente diens.

Wie's aanlyn

Daar is tans 16 gebruikers en 45 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Kampklong
  • WilleWillemien
  • SHARK
  • Benzan
  • JM
  • Wingnut
  • deonhitchcock
  • Perdeby
  • Romeo
  • Christo de Wit
  • Diederik
  • JC
  • John Cooper
  • Rudo Mare
  • Francois Malan
  • ClaytonKleynhans

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.