Zinkwazilagoon Lodge

Ebenhaeser
Diknek
Aangesluit: 31/12/2010
Inskrywings: 1021
Gebruiker van lyn af.
Plek: Johannesburg
Ek sleep 'n 2009 Jurgens Penta met 'n 2010 Kia Sorento 2.2 CRDi (A)

Wie ken hierdie oord?

 

Enige opinies? Was iemand al hier?

 

Komentaar van n onlangse besoek sal nice wees.  

Ebenhaeser
Diknek
Aangesluit: 31/12/2010
Inskrywings: 1021
Gebruiker van lyn af.
Plek: Johannesburg
Ek sleep 'n 2009 Jurgens Penta met 'n 2010 Kia Sorento 2.2 CRDi (A)

 Foto's sal ook great wees !!!

JacquesR
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3927
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rooihuiskraal Noord, Centurion
Ek sleep 'n 2007 Sprite Swing met 'n 2004 Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4 d/k of 'n 2011 Kia Sportage 2.0

Ek hou dop met belangstelling...


 

Louw Botha
Groentjie
Aangesluit: 03/03/2010
Inskrywings: 31
Gebruiker van lyn af.
Plek: Johannesburg
Ek sleep 'n Jurgens Penta 2008 met 'n 2005 Isuzu KB 300 Tdi 4x4 Double Cab

 

Ek hou ook dop met belangstelling!

Ebenhaeser
Diknek
Aangesluit: 31/12/2010
Inskrywings: 1021
Gebruiker van lyn af.
Plek: Johannesburg
Ek sleep 'n 2009 Jurgens Penta met 'n 2010 Kia Sorento 2.2 CRDi (A)

 Ok, julle kan maar almal dop hou. 

 

Ek wag maar in die interim met belangstelling.

Willem vWyk
Super sleper
Aangesluit: 09/01/2010
Inskrywings: 350
Gebruiker van lyn af.
Plek: phalaborwa

Ken nie die plek, waar is hy naby water dorp.?

 Altyd reg vir kamp

 

ELU 2
Ou hand
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 184
Gebruiker van lyn af.

Op Natal se Noordkus geleë. Ongeveer 90 km noord van Durbs. Ons het Desember 2011 daar deurgery  (oppad van King Shaka lughawe na Sodwana) en ek moet sê dat die plek my glad nie beindruk het nie!! Ek kan nie die detail onthou nie, maar ons en ons vriende (wat saam was) het albei saamgestem dat die plek nie juis waarde vir geld bied nie - staanplekke is maar klein en alhoewel dar baie skadu is, is daar dus min tot geen gras en as dit reën dan is dit modderspul op die staanplekke (dit het toevallig vroeër daardie dag gereën). Die ablusies was maar oud en het nie te goed gelyk nie, maar wel skoon voorgekom!

Dit is maar my opinie gebaseer op 'n deurry - dalk moet jy maar met iemand praat wat daar gekamp het - dan kry jy dalk beter en meer akkurate prentjie.

Ek onthou jare gelede (seker so 20 jr) was dit 'n baie populere en hoogsaangeskrewe oord!!

Ebenhaeser
Diknek
Aangesluit: 31/12/2010
Inskrywings: 1021
Gebruiker van lyn af.
Plek: Johannesburg
Ek sleep 'n 2009 Jurgens Penta met 'n 2010 Kia Sorento 2.2 CRDi (A)

 Sal dan maar eerder wegbly !!!!

 

Dankie vir die advies.

Flip de Wet
Ou hand
Aangesluit: 03/06/2010
Inskrywings: 195
Gebruiker van lyn af.
Plek: Brits

Ek het in 2007 daar ingery en die was verlate en totaal verwaarloos.  Jy kon beslis nie toe daar kamp nie.

Ek het met mense op die strand gesels wat beweer het dat die plek ontwikkel sou word en dat erwe reeds geadverteer was.

Ek kon dit ongelukkig nie enige kant toe bevestig kry nie, maar sal aanbeveel dat voornemende besoekers dit eers uitklaar.

Die strand en lagoon is pragtig, daar is haainette en die hele dorpie het 'n lekker vakansiegevoel.

Flip

Wie's aanlyn

Daar is tans 15 gebruikers en 45 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Kampklong
  • deonhitchcock
  • Perdeby
  • WilleWillemien
  • JM
  • Romeo
  • Christo de Wit
  • Diederik
  • JC
  • John Cooper
  • Rudo Mare
  • Francois Malan
  • ClaytonKleynhans
  • Boats
  • dracoza

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.