Waar kamp ons in Natal by die see?

deonh
Ou hand
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 269
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n 2007 Jurgens Classique met 'n KIA Sedona, 2009

 Hallo almal en dankie solank vir julle raad. Ons kamp op die oomblik by Swadini - HEERLIK!

Ons wil graag volgende Desember / Januarie vakansie die wa dié kant toe sleep. Waar kamp ons dan?  Dit kan Noord- of Suidkus wees. Wat is die algemene tarief per nag?  Het aan Natalia gedink maar verneem dit is moeilik om plek te kry. Ons is ATKV-lede. Laat weet asseblief wat julle kan aanbeveel. 

Nogmaals baie dankie.

Swadini-groete.

Deon

 

gert jansen van...
Groentjie
Aangesluit: 08/09/2011
Inskrywings: 17
Gebruiker van lyn af.
Plek: trichardt mpumalanga
Ek sleep 'n sprite swift 1993 met 'n mitsubishi pajero 3.5 1996

Dag Deon, ons was gedurende Nov. daar, fantastiese plek met goeie tariewe buite seisoen, kyk na hul tariewe op die webblad, dit sal wel duurder wees in Des. maar jy moet reeds in Januarie bespreek vir die Desember / Januarie vakansie. Sien julle is nou by Swadini, net so 'n pragtige plek, besoek ook al die besienswaardighede in die omgewing, bv. Mariepskop en die Cheeta rehabilitasie sentrum naby Hoedspruit, neem ook die bootvaart op die dam. Enjoy !!!!

Allas
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1492
Gebruiker van lyn af.
Plek: Middelburg
Ek sleep 'n Jurgens Exclusive met 'n Mazda BT 50 D/C 4x4

Deon

Jy kan gerus Natalia probeer, kyk maar of jy kan plek kry daar, ons gaan elke jaar Junie/Julie skoolvakansie daarna toe vir 3 weke, ek sal nie somer by n ander plek gaan kamp nie.

 

Groete

Albert van Tonder

Rickus
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 89
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria
Ek sleep 'n 2000 Jurgens Exclusive met 'n Toyota Fortuner 4.0 V6

Scottborough, Scottborough en Scott.............................................................

Eben die kampeerder
Ou hand
Aangesluit: 06/04/2011
Inskrywings: 177
Gebruiker van lyn af.
Plek: Middelburg Mpumalanga
Ek sleep 'n 2011 Gypsey Romany met 'n 2012 Ssangyong Korando 2.0 CRDi AWD AT

Probeer gerus ook Happy Wanderers op die suidkus naby pennington.

Eben die kampeerder

SHARK
Boffin
Aangesluit: 11/03/2010
Inskrywings: 1919
Gebruiker van lyn af.
Plek: boksburg
Ek sleep 'n REGAL met 'n FORD

 McNicols Bazley

 

 

Wie's aanlyn

Daar is tans 15 gebruikers en 42 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Kampklong
  • deonhitchcock
  • Perdeby
  • WilleWillemien
  • JM
  • Romeo
  • Christo de Wit
  • Diederik
  • JC
  • John Cooper
  • Rudo Mare
  • Francois Malan
  • ClaytonKleynhans
  • Boats
  • dracoza

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.