Happy Wanderers

FritsB
Nuweling
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 13
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria Sinoville
Ek sleep 'n Brakhah offroad karavaan met 'n Discovery 3 TDV6

Hallo almal

 

Ons wil graag die Desember vakansie na die oord Happy Wanderers aan die Suidkus naby Pennington Durban gaan vir 3 weke.

Ons was nog nooit daar en sal graag ander se opinie wil hoor insake die gehalte van die oord veral oor Desember.

Ons het twee seuns van 7 en 9 en wil ook graag weet of die oord kinder vriendelik is veral vir ons twee woelige kalante.

Verder sal dit gaaf wees indien iemand dalk die vlak van die ablusies kan deurgee en sommer die algemene gevoel oor wat daar lekker was en nie.

Sal julle insette opreg waardeer.

Vriendelike sleepgroete

Frits Beyer

Leon Schutte
Nuweling
Aangesluit: 13/04/2011
Inskrywings: 6
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria
Ek sleep 'n Caravette 5 met 'n Fortuner

More Frits

Was jy toe by Happy Wanderers en hoe het jy dit ervaar?

Groete

Leon

Wie's aanlyn

Daar is tans 15 gebruikers en 45 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • JM
  • JC
  • Kampklong
  • Christo de Wit
  • Perdeby
  • John Cooper
  • Rudo Mare
  • Diederik
  • Francois Malan
  • ClaytonKleynhans
  • Boats
  • dracoza
  • Romeo
  • Hentie7
  • Frikadel

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.