Dolphin Holiday Resort Ballito

Harm Potgieter
Groentjie
Aangesluit: 08/08/2010
Inskrywings: 22
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria
Ek sleep 'n Sprite Storm met 'n 2011 Nissan Navara 3.0tdci V6

Staan tans vanaf Dinsdag by Dolphin Holiday Resort in Ballito.

Sover `n uitstekende ervaring, die oord is baie netjies, werkers elke dag besig met skoonmaak en onderhoud van die oord. Die ablusie fasiliteite is uitstekend, sekuriteit is geen probleem en die bestuur asook personeel baie behulpsaam.

Sal beslis weer hier `n draai kom maak!

 

Harm & Mel

 

 

Wie's aanlyn

Daar is tans 14 gebruikers en 45 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Rudo Mare
  • Diederik
  • Kampklong
  • JC
  • JM
  • Francois Malan
  • ClaytonKleynhans
  • Boats
  • dracoza
  • Romeo
  • Hentie7
  • Frikadel
  • Lein Claassens
  • WilleWillemien

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.