karavaan kampplek

nick grobler
Nuweling
Aangesluit: 25/08/2011
Inskrywings: 1
Gebruiker van lyn af.
Plek: Roodepoort

Goeie middag almal

Ons vertrek sonder die 25ste na badplaas is daar enige iemand wat vir ons meer informasie kan gee ons hoor heelwat negatiewe en postiewe kommentaar ons is in die duister... asb wat nou onlangs daar was

dankie

nick grobler

Adri van Staden
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1205
Gebruiker is aanlyn
Plek: Wonderboom-Suid Pretoria
Ek sleep 'n Sprite Super Sport met 'n Lexus

 In die bos ... moet julle vernag, karavane van die Dedaniete! (Jes. 21:13).

Willem vWyk
Super sleper
Aangesluit: 09/01/2010
Inskrywings: 350
Gebruiker van lyn af.
Plek: phalaborwa

Gaan gereeld Badplaas toe, baie lekker plek alles wat jy aan kan dink is daar Gocards paintball wildtuin wildritte scadbikes  baie swemplek warm en koud ens een van die duur oorde maar jy kry wat jy voor betaal.

 Altyd reg vir kamp

 

Wie's aanlyn

Daar is tans 18 gebruikers en 50 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Boats
  • JC
  • dracoza
  • Romeo
  • ClaytonKleynhans
  • Hentie7
  • Adri van Staden
  • Frikadel
  • Francois Malan
  • JM
  • Lein Claassens
  • WilleWillemien
  • Ebenhaeser
  • Harry Du Randt
  • willie Rautenbach
  • Doepie
  • Jakkals 007
  • Christo de Wit

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.