Yippeeeeee. Ek gaan Eiland toe!!!!!!!!!
Geniet dit, Lord.
Watter eiland gaan jy besoek?
Robben.
Geniet dit, Lord.
Watter eiland gaan jy besoek?
Robben.
Kan daai Nissan swem?
Vertel dit vir die Toyota en Landie manne!
Fo by Fo, Wegbreker. Die see is vlak genoeg daar en die boswa waterdig. Nissantjie kort net a snorkel.
Martin,
Maak 'n draai by Miami Canners so 7 km voor die Eiland en stuur groete (dit is my oorlede bnroer se oudste dogter hulle se plek nou)
Martin,
Maak 'n draai by Miami Canners so 7 km voor die Eiland en stuur groete (dit is my oorlede bnroer se oudste dogter hulle se plek nou)
Wat "can" hulle?
@ Lord,
Hule doen enige tipe Relish, flippen lekker hoor! Hulle borg ook van die kompetisies's by die Eiland, en verkoop die produkte in die Winkel.
Toe ek laas jaar daar was, het hulle n special gehad op die groot Relish blikke, R10.00 vir twee.
Moet net nie te veel van die relish eet nie, anders is jy Lord Fartgaurd
@ Lord,
Hule doen enige tipe Relish, flippen lekker hoor!
Stem saam Eben,
Daar is nie 'n lekkerder relish op die mark nie. My gunsteling is die een met die chillies by
Moet net nie te veel van die relish eet nie, anders is jy Lord Fartgaurd
Soos The Police gesing het "Don't stand so close to me"
lord.
sien u daar. c ring.
Lord
Sien jou daar ek is alweer daar in Junie / Julie!
Groete
Airbus het die naweek ook gesê dat hulle Junie /Julie skool vakansie gaan, weet egter gladnie waar hulle gaan staan nie.
Die wereld is klein en interesant, Is dit dieselfde Miami picadelli en atchar wat die wyfie by Pick en Pay koop?
Ja dit is presies net hulle daai. Mark en Yolanda.
Wie's aanlyn
Aanlyn gebruikers
- Hentie7
- dracoza
- ClaytonKleynhans
- Adri van Staden
- JC
- Frikadel
- Francois Malan
- Boats
- JM
- Lein Claassens
- WilleWillemien
- Ebenhaeser
- Harry Du Randt
- willie Rautenbach
- Doepie
- Jakkals 007
- Christo de Wit
- Andre Beyleveld



.jpg)


.jpg)







Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB
Geniet dit, Lord.
Watter eiland gaan jy besoek?
Rondawel Gasteplaas. Karoo.