Gesels saam op die WegSleep forum.
Tempel Vakansieoord
Nuwe forum onderwerpe
Gesels saam op die WegSleep forum.
Maan, 23/05/2011 - 11:24
#2
Hi Yolande,
Kyk gerus na my terugvoer hier:
www.wegsleep.co.za/se-jou-se/forum/terugvoer_oor_kampplekke/limpopo/tempel#comment-121865
Ek kan hom sterk aanbeveel.
Groete,
Jacques
Maan, 23/05/2011 - 18:56
#3
Hallo Yolandi, Ons het reeds twee keer daar gekamp en dit werklik geniet. moenie meer in die naam lees as net 'n naam nie. Geniet dit.
Wie's aanlyn
Daar is tans 18 gebruikers en 47 gaste aanlyn.
Aanlyn gebruikers
- dracoza
- Adri van Staden
- ClaytonKleynhans
- JC
- Frikadel
- Francois Malan
- Boats
- JM
- Lein Claassens
- WilleWillemien
- Ebenhaeser
- Harry Du Randt
- willie Rautenbach
- Doepie
- Jakkals 007
- Christo de Wit
- Hentie7
- Andre Beyleveld




Ek sleep 'n Gypsey Regal met 'n Mazda Drifter BT 50 2.5 TD
Ek weet dit is 'n Christelike vakansie oord, daarvandaan die naam. Die plekkie is oud toe ek laas gaan kyk het maar alles was skoon.
Het ongelukkig nog nie self daar gekamp nie maar kan Weesgerus in die nabye omgewing aanbeveel.
Theo Versteegh
Centurion
Gautengeleng