Mbizi 5-9 Aug
Nuwe forum onderwerpe
Wat 'n uitstaande ervaring. Werklik 'n keurige kampplek. Ten spyte van die groot aantal kampeerders was dit steeds 'n natuurervaring in gerief en 'n goedversorgde oord waar mens boonop veilig voel. Sowat van 'n kinder- en gesinsparadys sal jy ver moet soek!
Die nuwe staanplekke is gevestig en die ablusies is super-kreatief gedoen. Ons sien baie uit na diegroot " Expo met 'n verskil" gedurende September - van wat ek hoor gaan dit 'n MOET BYWOON geleentheid wees. Die riemtelegram praat van 191 uitstallers ingesluit Rapport, KykNet en elke denkbare verskaffer en diensleweraar in die bedryf.
Sien julle daar!!
Hallo
Ons was ook daar die naweek en dit was weerens een van die lekkerste kampe alles was mooi en die uitstal gebied vir die skou was pragtig.
Andre
Wie's aanlyn
Aanlyn gebruikers
- JC
- JM
- Lein Claassens
- Frikadel
- WilleWillemien
- Ebenhaeser
- dracoza
- Harry Du Randt
- willie Rautenbach
- Doepie
- Jakkals 007
- Francois Malan
- Christo de Wit
- Hentie7
- Andre Beyleveld
- Danet




Ek sleep 'n 2009 Jurgens Penta met 'n 2010 Kia Sorento 2.2 CRDi (A)
Ons kamp ook die naweek van die Expo by Mbizi. Ek hoop Jacaranda en Kyknet sorg vir "Life" optreedes.