Gesels saam op die WegSleep forum.
Kazi Mingi Boskamp
Nuwe forum onderwerpe
Gesels saam op die WegSleep forum.
Maan, 20/06/2011 - 10:14
Ons was die naweek by Kazi Mingi Boskamp buite Modimole op die Vaalwaterpad. Wat 'n pragtige boskamp met stilte en nogmaals stilte. Skoon ablusies met warm water en verder niks. As jy die jakkalse wil hoor en net sit en lees is dit die plek vir jou. Jy kan darm ook op die plaas rondstap.
Ek heg 'n paar fotos aan.
| Aanhegsel | Grootte |
|---|---|
| IMGP3023.JPG | 219.76 KB |
| IMGP3024.JPG | 190.78 KB |
| IMGP3039.JPG | 194.06 KB |
| IMGP3039.JPG | 194.06 KB |
Wie's aanlyn
Daar is tans 15 gebruikers en 47 gaste aanlyn.
Aanlyn gebruikers
- Frikadel
- JC
- Lein Claassens
- WilleWillemien
- Ebenhaeser
- dracoza
- Harry Du Randt
- willie Rautenbach
- Doepie
- Jakkals 007
- Francois Malan
- Christo de Wit
- Hentie7
- Andre Beyleveld
- Danet



.jpg)
Ek sleep 'n Glider sleepwa met kamp gerei of sommer alles bo op die Volksie met 'n Ama Volksie
Benzan,
Ek stem saam met jou, ons was al 4 keer daar en dis n pragtige plek en n on-ondekte juweel.
groete,