Kampeerplekke naby Tzaneen?
Nuwe forum onderwerpe
Elize, Eiland is die beste in die omgewing, dit is 'n ATKV oord.
Dit is ±70 km van Tzaneen af en omtrent 100 km van Phalaborwa.
Hoop jy kom reg.
Groete
Hans.
Elize,
Kan die ATKV Eiland ook aanbeveel.
Groete,
Baie dankie, ek het net gedink daar is een in Tzaneen aangesien ons 'n troue bywoon, maar die Eiland sal dit wees.
Baie dankie, ek het net gedink daar is een in Tzaneen aangesien ons 'n troue bywoon, maar die Eiland sal dit wees.
Elize,
Sê hulle moet die troue op die Eiland hou, het al twee troues daar gehad.
Beste Elize
In die middel van Tzaneen is 'n woonwapark met chalets ook. Dit gaan onder die naam "Fairview".
Ek dink jy sal dit via die "google" verder kan ondersoek.
Ek was baie lank gelede daar, maar verlede jaar daar verby gery. Dit lyk of daar baie opgradering plaasgevind het.
Groete
Wessel Strydom
Brits
Elize die Fanie botha dam in Tzaneen het ook n karavaan kamp
Wie's aanlyn
Aanlyn gebruikers
- Lein Claassens
- WilleWillemien
- Frikadel
- JC
- Ebenhaeser
- dracoza
- Harry Du Randt
- willie Rautenbach
- Doepie
- Jakkals 007
- Francois Malan
- Christo de Wit
- Hentie7
- Andre Beyleveld
- Danet
- Obie







Elize
Eiland by Letsitele is baie goed. Die jongste Wegsleep het ook 'n artikel in oor 'n paar plekke in die Palaborwa / Hoedspruit omgewing.