Dongola Ranch en Karavaan Park
Nuwe forum onderwerpe
Hallo Vrystater
Die plek bestaan nog , baie mooi soos altyd , jou eie privaat badkamer en kombuis. Die nuwe eienaars is Coal of Africa . Niks het egter verander nie, die oorspronklike eienaars is nog steeds daar en alles gaan aan soos normaal. Luiperds is vollop en Dassies lyk soos jong beertjies so groot is hulle.
Cheetah
Die plek is net anderkant Messina, so 10km van Beitbrug af draai jy links af na die Mamagube bewarings gebied, van die afdraai is dit ongeveer 40km. Hulle het ook n' webside wat julle kan Google.
Die natuur is ongelooflik mooi daar so ook die voel lewe.
Baie baie warm in die somer , heerlik in die winter.
Pad soontoe , puik , vragmotors wat Zim toe gaan pla bietjie , maar daar is genoeg dubbelbane om verby te gaan vir jou of partykeer vir hulle. Terloops ek vind die Zim vragmotor bestuurders baie meer hoflik en hulle ry ordentlik en gee pad vir jou , ons manne nou ja!!!!!!!!
Ek sal more paar fotos plaas.
Groetnis.
Dankie Prof!
Prof
Ek is nou bietjie verward. Waar is Mamagube?
Ek dink Prof bedoel Mapungubwe. Dit is 'n wêreld erfenisgebied oos van Mussina
www.wegsleep.co.za/se-jou-se/forum/verblyf/verblyf/dongola_ranch_n_paar_fotos
Ek het verlede jaar toe ons op Mapungubwe was weer daar gaan inloer. Net deurgery, maar dit lyk nog steeds baie netjies.
Wie's aanlyn
Aanlyn gebruikers
- WilleWillemien
- Frikadel
- Lein Claassens
- JC
- Ebenhaeser
- dracoza
- Harry Du Randt
- willie Rautenbach
- Doepie
- Jakkals 007
- Francois Malan
- Christo de Wit
- Hentie7
- Andre Beyleveld
- Danet
- Obie
- ClaytonKleynhans



.jpg)


Waar is dit?
2003 Renault Sceninc 1.9 dCi (Pa se Kar) 2009 Daihatsu Sirion 1.3 (Ma se Kar) Tentco Nomad Junior Tent (Ons Vakansiehuisie) Nutti Bagasie Sleepwa (Om die Vaksnasiehuisie in te vervoer)