Wat gaan aan op Nkwe??

willie Rautenbach
Ou hand
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 278
Gebruiker is aanlyn
Plek: Pretoria
Ek sleep 'n Sprite Supersport met 'n Nissan hardbody

Ek wou vandag bespreek vir die komende naweek by Nkwe. Groot was my verbasing toe Francois my se hy bly nog daar maar werk nie meer vir die eienaar nie. Dit lyk my dinge is nie baie lekker daar nie.

Groete

Willie

Pierre vdM
Super sleper
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 527
Gebruiker van lyn af.
Plek: Moreleta Park; Pta
Ek sleep 'n '96 Penta met 'n Toyota Hilux 3.0D-4D

Dit sal jammer wees as die oord tot niet gaan. Francois het dit in n baie goeie kondisie gehou. Hoop maar dinge werk uit.

Pierre

Indien alles onder beheer voel, ry jy nie vinnig genoeg nie.

Vic Smit
Nuweling
Aangesluit: 18/12/2011
Inskrywings: 2
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kranspoort

Ek was uiters teleur gesteld met die plek.

Toe ek n kraan soek moes ek uitvind dat die naaste kraan meer as 30 m van my af was. Toe ek my krag wou inprop was die punt tenminste 60 m van my af.

Die braaiers is vrot en mens se kole val reg deur

Die eienaars is uiters ongeskik . Die ablusie blokke is minderwaardig ,maar darem skoon.

Die plek sal my beslis nie weer gou sien nie

 

WilSur
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4703
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Vic,

Jy klim in met 'n kras stelling sonder om te groet, maar van my kant BAIE welkom hier op die verslawenste Forum, hoop jy gaan ons meer vertel van julle en meer terugvoering gee, ook oor die lekker plekke waar julle gekamp het.

Baie welkom hier tussen ons.

Vic Smit
Nuweling
Aangesluit: 18/12/2011
Inskrywings: 2
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kranspoort

Hello WilSur ,,

                Baie dankie vir die verwelkoming. Jammer .Ek is ongelukkig nie vreeslik diplomaties nie .Sal daaraan moet werk.

Groete

 

Vic Smit

Agter-os
Ou hand
Aangesluit: 18/12/2009
Inskrywings: 155
Gebruiker van lyn af.
Plek: Johannesburg

 Ek was 'n groot Nkwe ondersteuner maar na my ervaring daar in Oktober laas jaar met die nuwe omstandighede sal dit n baie lang tyd vat voor Nkwe my weer sien.

 

 Het 'n gepakte Fleetline en is nie bang om hom te gebruik nie

willie Rautenbach
Ou hand
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 278
Gebruiker is aanlyn
Plek: Pretoria
Ek sleep 'n Sprite Supersport met 'n Nissan hardbody

Hi Agter-os wat was jou ervaring daar in Oktober??? Ek moet ook kan besluit of dit die moeite is om werd is om weer soontoe te gaan.

Groete

Willie.

SHARK
Boffin
Aangesluit: 11/03/2010
Inskrywings: 1919
Gebruiker van lyn af.
Plek: boksburg
Ek sleep 'n REGAL met 'n FORD

 AGTER-OS

EMAIL MY OP edwinh@denelsaab.co.za asb

 

 

Bakkies
Nuweling
Aangesluit: 25/01/2012
Inskrywings: 3
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Die eienaar skei blykbaar en nou wil sy eks baie geld hê. Nkwe sal dus verkoop moet word/gelikwideer word. Die bestuurderpaar, Francois en Trudie is baie sleg behandel en sommer uitgeskop. Uit lojaliteit teenoor hulle sal ek Nkwe beslis nie verder ondersteun nie. 

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5703
Gebruiker van lyn af.
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

Selfde storie wat vriend Sarel my vertel het. Hulle het so 'n maand of wat gelede daar gekamp vir 'n week.

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

Cheetah
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4767
Gebruiker van lyn af.
Plek: Centurion

Dis baie jammer.... Ek het nog nie daar gekamp nie, maar het darem al 'n paar keer daar gebraai, en het dit baie geniet

2003 Renault Sceninc 1.9 dCi (Pa se Kar) 2009 Daihatsu Sirion 1.3 (Ma se Kar) Tentco Nomad Junior Tent (Ons Vakansiehuisie) Nutti Bagasie Sleepwa (Om die Vaksnasiehuisie in te vervoer)
willie Rautenbach
Ou hand
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 278
Gebruiker is aanlyn
Plek: Pretoria
Ek sleep 'n Sprite Supersport met 'n Nissan hardbody

Haai julle,

Dit lyk my ou Francois is toe weg by NKWE, wat  `n jammerte want dit was altyd lekker om daar te kom en welkom te voel. Dit is maar hoe hy jou laat voel het.

Groete

  Willie

Wie's aanlyn

Daar is tans 12 gebruikers en 56 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Harry Du Randt
  • willie Rautenbach
  • Doepie
  • Jakkals 007
  • Francois Malan
  • JC
  • Christo de Wit
  • Hentie7
  • Andre Beyleveld
  • Danet
  • Obie
  • ClaytonKleynhans

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.