Somabula

JacquesR
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3927
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rooihuiskraal Noord, Centurion
Ek sleep 'n 2007 Sprite Swing met 'n 2004 Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4 d/k of 'n 2011 Kia Sportage 2.0

 Was iemand hier al daar?

www.somabula.co.za

 

Groete,

Jacques

 


 

vp
Super sleper
Aangesluit: 13/06/2010
Inskrywings: 497
Gebruiker van lyn af.
Plek: Gauteng

Jacques

Lyk na 'n baie oulike en lekker plek.

Maar waar ? Die faks nommer laat blyk dat dit dalk Pretoria / Brits / Noord van Pta kan wees ?

 

 

 

 

 

Skippie
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 3181
Gebruiker van lyn af.
Plek: MIDDELBURG
Ek sleep 'n 1985 Jurgens Fleetline L met 'n 2008 Isuzu 300 LX D-Tech D/C Auto

Maggies Jacques dit lyk na die idiale plek om bietjie te gaan uitspan!!

Sal graag in 'n Ossewa wil slaap een aand!!

 Goeiewense - Pieter

   

JacquesR
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3927
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rooihuiskraal Noord, Centurion
Ek sleep 'n 2007 Sprite Swing met 'n 2004 Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4 d/k of 'n 2011 Kia Sportage 2.0

Netso julle!

Volgens die kaart lyk dit vrek naby Cullinan.

 

Groete,

Jacques


 

Skippie
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 3181
Gebruiker van lyn af.
Plek: MIDDELBURG
Ek sleep 'n 1985 Jurgens Fleetline L met 'n 2008 Isuzu 300 LX D-Tech D/C Auto

Ek sal dit gerus moet gaan uit toets>

 Goeiewense - Pieter

   

vp
Super sleper
Aangesluit: 13/06/2010
Inskrywings: 497
Gebruiker van lyn af.
Plek: Gauteng

Voel ek nou soos 'n aap ....(darem al 'n ou aap) - glad nie die ' map ' raakgesien nie...

En ek ry nogals gereeld Cullinan se kant toe. Van Kempton in die rigting van Bronkies en dan die R515 afdraai na Cullinan, maar het nog nooit as te nimmer die plek raakgesien nie. Sal bietjie ernstig uitkyk.

Groetnis.

 

 

 

 

 

Blesbok
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 02/05/2010
Inskrywings: 126
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria
Ek sleep 'n Gyspey Regal met 'n Ford 2.5 Turbo Diesel Dubbelkajuit

Ry op die Kwamahlanga pad in die rigting van Monateng/Mutango/Bass lake.  gaan verby Monateng en direk by Mutango draa mens links op 'n SLEGTE grondpad vir so 2-3 kilometer.  Raai die pad net aan as jy 'n boswa het of goeie versekering want die taxi's ry dit gaar.  Jy kan die ossewaens van die pad af sien - die taxis raas maar as dit in die nag verbykom

Wie's aanlyn

Daar is tans 12 gebruikers en 58 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • willie Rautenbach
  • Harry Du Randt
  • Doepie
  • Francois Malan
  • Jakkals 007
  • JC
  • Christo de Wit
  • Hentie7
  • Andre Beyleveld
  • Danet
  • Obie
  • ClaytonKleynhans

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.