Gesels saam op die WegSleep forum.
LUGSAKKE
Nuwe forum onderwerpe
Gesels saam op die WegSleep forum.
Vry, 01/04/2011 - 15:11
#2
Eugene,
Miskien moet jy die draad van jou skuif want hier onder " Terugvoer oor kampplekke > Gauteng" gaan jy nie lekker raad kry nie.
Gaan na jou Profiel skakel dan na "My Inhoud" kies die onderwerp en klik op redigeer, verander nou die 2de balkie "Forum" onder Raad en Wenke is daar "Planne en Patente" dan sal hy verander as jy "Stuur" onderaan klik.
Sterkte
Vry, 01/04/2011 - 15:54
#3
Jammer, rigting bedinges. Ek het gedink Hillcrest is in KZN en nou word daar vir my gesê dit is in Johannesburg.
Maan, 04/04/2011 - 14:30
#4
hulle verkoop lugsakke wat in die kronkelvere pas
Wie's aanlyn
Daar is tans 12 gebruikers en 57 gaste aanlyn.
Aanlyn gebruikers
- Harry Du Randt
- Doepie
- willie Rautenbach
- Jakkals 007
- Francois Malan
- JC
- Christo de Wit
- Hentie7
- Andre Beyleveld
- Danet
- Obie
- ClaytonKleynhans






Ek sleep 'n Jurgens Exclusive met 'n 2009 Mazda BT50 3L Diesel
Ek kan vir jou die naam en telefoon nommer vir 'n plek in Johannesburg gee. Miskien kan hulle jou help met 'n tak of iemand anders in KZN. Dit is Air Ride Springs en die nommer is 011 397 6390.
Groete
Johnny & Rachel
Germiston