Withuis - Grunau
Nuwe forum onderwerpe
Hein - waar is die plek, het hulle 'n website?
Gee bietjie meer inligting en fotos as moontlik.
Arie, en Cheetah, ek sal kyk wat ek het, ek het al 8 keer daar in die chalets oorgeslaap toe ek virrie kênners in Swaop gaat kuier het, diem ongelooflikste sonsondergange. Moet oppas vir daai borde kos, jy eet jou siek!!!! te veel, ek en Linda deel atyd.
Dolf en Kinna baie gaafste boeremense!!! Daar hang baie van my fotos in die Withuis hoof opstal self.
Ek kyk vir webadres en info.
Groete.
Frans
Hier is hy: www.withuis.iway.na
e-pos withuis@iway.na
landndlyn 00264 63 26 2061
Sel 00264 81 285 6484
Dolf en Kinna de Wet.
Bly dag of wat oor, gaan kyk na die rooskwarts myn/outcrop
Swem in die plaasdam swembad.
Kry ook braaipakke en hout instede van kookkos.
Plaas is 11km noord van Grünau aan die B1 geleë, tussen Karasburg en Keetmans,
112km van Ariamsvlei tot by Karas, dan 53 tot by Grünau, dan regs af 11 km op die B1
ander vannie Kaap se kant af is Grünau 160km van Noordoewer
Frans
Dankie Frans!
Plesier OOM Arie!!!! He-he-he
Frans
Middag oom Frans ek het nou pas vir my ook n merc C240 gekoop en kan nie wag om my wa te hak nie maar moet nou eers n trekstang laat monteer. maar wil eintlik hoor, ek is bietjie bekommerd ek weet nie hoe gaan die kar se agter sespensie die wa hanteer nie.Ek sleep n geysey regal en het altyd met n 3.3 hardbody dubble cap gesleep en gewig was glad nie vir my n faktor nie. Maar as ek so na Oom se kom benasie kyk op die foto dan luk nie vir my of oom enige probleme onder vind nie.
ameul, dagsê, ek wou nie hierdie draad kaap nie, ek het jou op hierdie boonste skakel geantwoord.
Groete.
Frans
More oom Frans dankie vir daai tip maar my epos is ameul@aio.co.za en lekker dag vir oom
Dolf noem sy plek die "half way house".
Johannesburg, Kaapstad en Swakop is ewe ver van Grunau af.
Bel vir Dolf 'n paar dae vooraf en hy sal vir jou 'n skapie of 2 slag teen 'n baie goeie prys.
Wie's aanlyn
Aanlyn gebruikers
- Danet
- chrisbeachbum
- JC
- Obie
- ClaytonKleynhans
- Harry Du Randt
- dracoza
- Christo de Wit
- Hennievr
- HennieBo




.jpg)
Waar is die plek?
2003 Renault Sceninc 1.9 dCi (Pa se Kar) 2009 Daihatsu Sirion 1.3 (Ma se Kar) Tentco Nomad Junior Tent (Ons Vakansiehuisie) Nutti Bagasie Sleepwa (Om die Vaksnasiehuisie in te vervoer)