Waarskuwing
Nuwe forum onderwerpe
Hi Almal
Ek kom nou net trug van Tete in die Noorde van Moz.
Ek het deur Zim gery en is ge HI-Jack in Harare op pad Noord en n poging weer oppad trug weereens in Harare.
Die ouens probeer jou laat verstaan dat da is groot fout onder jou Kar of wa en as jy stop slaan hulle toe.
In byde gevalle het die voertuie geen nommer plate op gehad nie.
So wees asb gewarsku as julle deur Harare ry.
n Geseende Kersfees en Voorspoed vir die Nuwe Jaar en God rykste Seen vir almal.
Yip ek het.
Sal in SA 4x4 wees in Februarie.
Dit is so mooi land ma dit sit n demper op mens se planne.
Thinus, jammer om te hoor van jou teespoed, ek ly af van jou skrywe dat julle darem ongedeerd is?
So iets kan 'n groot demper op mens se verlof sit!!
Ek self probeer maar altyd om Harare mis te ry, jy kan om Harare ry in plaas van deur hom te ry. Daar is 'n ringpad om Harare en die is betreklik stil.
Ja Arie
Dit kon baie leliker gewees het ma dank die Vader ons is OK.
thinus
ek het al van te vore gehoor van die manier om jou te stop,hulle wys na die bande en as jy dan stop is dit nag.
dank die Vader jul is ok.
Wie's aanlyn
Aanlyn gebruikers
- Danet
- chrisbeachbum
- JC
- Obie
- ClaytonKleynhans
- Harry Du Randt
- dracoza
- Christo de Wit
- Hennievr
- HennieBo




.jpg)

Ek sleep 'n 2010 Jurgens Classique met 'n 2010 Toyota Fortuner
Dit is jammer Thinus. Die hele wereld is flippen sic. Sterkte mater maar jy MOET dit aanmeld.
Sleep groete my Vriende - Pieter en Erika Botha