Trip na Botswana, Namibia en Namakwa Eko Route - Des 2011 en Jan 2012

Wesman
Nuweling
Aangesluit: 09/02/2011
Inskrywings: 7
Gebruiker van lyn af.
Plek: Springs
Ek sleep 'n Jurgens Xcape met 'n Toyota Fortuner D4D 4x4 2011

Hi Ouens

Ons gaan van 24/12/2011 na Botswana ( Mabua + Matopi -2 nagte reeds geboek) , dan Nossob en Twee Rivieren ( 4 nagte -  reeds geboek) ,dan Namibia - Sossusvlei en Ai Ais. Dan langs Namakwa Eko Roete van 8/01/2012 tot 12/01/2012 - bespreking reeds gedoen. Ry n Toyota Fortuner 4x4 en n Jurgens Xcape.

Soek ouens om ons reis mee te maak . Laat weet asb .

Wessie

082 880 9577

wessie.vanderwesthuizen@mf.co.za

Wesman

Wesman
Nuweling
Aangesluit: 09/02/2011
Inskrywings: 7
Gebruiker van lyn af.
Plek: Springs
Ek sleep 'n Jurgens Xcape met 'n Toyota Fortuner D4D 4x4 2011

Reggestel

Wesman

heinlag
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 628
Gebruiker van lyn af.
Plek: Meyersdal Alberton
Ek sleep 'n Echo Kavango met 'n Prado D4D VX

Klink na `n lekker trip!

Oorweeg Nossob  - Mata Mata dan is jy by die grens.  Hoekom Twee-Rivieren?

Of Nossob (1) - Polentswa(2) - Mata Mata(1)

Geniet die beplanning!

Groete

Hein

Wesman
Nuweling
Aangesluit: 09/02/2011
Inskrywings: 7
Gebruiker van lyn af.
Plek: Springs
Ek sleep 'n Jurgens Xcape met 'n Toyota Fortuner D4D 4x4 2011

Hi Hein

As reg verstaan moet n ou die paspoort ding eers doen op Twee Riveren - vandaar na Mata Mata en dan Namibia.

Het jy al die trip gedoen ? Indien wel , pointers? Sien jy  is ook n off road man.

Groete

Wesman

Wesman
Nuweling
Aangesluit: 09/02/2011
Inskrywings: 7
Gebruiker van lyn af.
Plek: Springs
Ek sleep 'n Jurgens Xcape met 'n Toyota Fortuner D4D 4x4 2011

Hi Hein

As reg verstaan moet n ou die paspoort ding eers doen op Twee Riveren - vandaar na Mata Mata en dan Namibia.

Het jy al die trip gedoen ? Indien wel , pointers? Sien jy  is ook n off road man.

Groete

Wesman

heinlag
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 628
Gebruiker van lyn af.
Plek: Meyersdal Alberton
Ek sleep 'n Echo Kavango met 'n Prado D4D VX

Wesman wrote:

Hi Hein

As reg verstaan moet n ou die paspoort ding eers doen op Twee Riveren - vandaar na Mata Mata en dan Namibia.

Het jy al die trip gedoen ? Indien wel , pointers? Sien jy  is ook n off road man.

Groete

  Ek het vergeet van die paspoorte wat jy moet stamp by Twee Rivieren!

Ja ek het die Suide van Namibie in Augustus 2010 getoer en het die Mata - Mata grens gebruik in die Kgalagadi oorgrenspark en het die Noorde getoer in Aug die jaar vir 3 weke.

Ek het al baie in die Kgalagadi gekamp en ek hou niks van Twee RIvieren kamp nie.  Kyk of jy eerder by Rooiputs kan plek kry aan die Botswana kant van die Park of ry van Nossob na Twee Rivieren met julle paspoorte vir `n dag uitstappie. 

Jy is welkom om my te bel vir inligting op 082 550 1827 of email ulricag@absamail.co.za

Groete

Hein

Wie's aanlyn

Daar is tans 11 gebruikers en 49 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • JC
  • Obie
  • Danet
  • chrisbeachbum
  • ClaytonKleynhans
  • Harry Du Randt
  • dracoza
  • Christo de Wit
  • Hennievr
  • HennieBo
  • WilleWillemien

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.