Moremi

pieter du toit
Nuweling
Aangesluit: 01/08/2010
Inskrywings: 2
Gebruiker van lyn af.
Plek: Linden, Johannesburg

 Hoe lyk die paaie na Third Bridge/ Ons is 4 groepe wat daar wil gan kamp in Julie 2012.Twee voertuie is 4x4 en die ander 2 is 4x2 met diff lock.Sal die 4x2 voertuie die pad baasraak/

 

Dankie

 

Piet du Toit

Bos Toe
Diknek
Aangesluit: 21/07/2010
Inskrywings: 774
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Ek Probeer n Bos Karavaan bou om te sleep met 'n Pajero DiD

Hallo Piet

Man ek sien jy is nuut maar jou datum wys jy is oud Maar welkom as jy nuut is.

Man ek was verlede jaar daar en die ding was nie te sleg nie. Jy behoort reg te kom as die manne met die 2x4 weet wat hulle doen. Jy weet daai momentum ding. Ek kan half seeker se julle gaan so af en toe moet help. Die beste is kyk wat maak hulle reen seisoen. As dit natirig is is die sand beeter om op te ry.

Van watter kant af gaan julle in kom?

4x4 Groete

Thinus

"Live Life To The Limits, Explore The Scenic Route"

<img alt="" src="http://www.wegsleep.co.za/sites/all/modules/fckeditor/

pieter du toit
Nuweling
Aangesluit: 01/08/2010
Inskrywings: 2
Gebruiker van lyn af.
Plek: Linden, Johannesburg

 Ons kom van Maun se kant af.

Dankie

Wie's aanlyn

Daar is tans 11 gebruikers en 45 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Harry Du Randt
  • Danet
  • JC
  • Ewie
  • chrisbeachbum
  • dracoza
  • Christo de Wit
  • Hennievr
  • HennieBo
  • WilleWillemien
  • Wingnut

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.