Gesels saam op die WegSleep forum.
Gladder Grensposte vir TransKalahari?
Nuwe forum onderwerpe
Gesels saam op die WegSleep forum.
Vry, 12/08/2011 - 12:34
#2
Willie, nie wat ek al van gehoor het nie. Ten minste nie wat mens van die Komatipoort pos hoor nie...
Groete,
Jacques
Don, 18/08/2011 - 11:58
#3
Ek moet se dat ons net goeie diens gekry het by Beitbrug toe oons laasmaand deur is met die motorfietse.
En perd het sy luck getraai met een van ons manne met die terugkomslag, maar ons lyk dalk soos ape, maar hy het vergeet ons is ou ape wat meer stamps in ons paspoorte het as wat hy sproete op sy lyf het.
Hom vinnig uitgesort..
Groete,
Wie's aanlyn
Daar is tans 11 gebruikers en 38 gaste aanlyn.
Aanlyn gebruikers
- Harry Du Randt
- Danet
- JC
- Ewie
- chrisbeachbum
- dracoza
- Christo de Wit
- Hennievr
- HennieBo
- WilleWillemien
- Wingnut




.jpg)
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB
So terloops Jacques. Vind daar ook omkopery en dergelike dinge daar by daardie grensposte plaas?
Rondawel Gasteplaas. Karoo.