DRK KIsangani

Boskamper
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 672
Gebruiker van lyn af.
Plek: Gordons Baai
Ek sleep 'n Enig-iets wat gehaak kan word en wil saam, See toe, Bos toe, Berge toe, Plaas toe of sommer net kuier. met 'n Colt 2.6 4x4, Colt met Forkie aandrywing

 Wie was al by die plek, of wie weet van iemand wat al daar was, of wie sal belang stel om teen einde April, saam met 'n geselskap soontoe te wil ry. 

Daar is 'n baie sterk moontlikheid dat so 'n toer gedoen gaan word om 'n boot wat vir evangelisasie gebruik gaan word, op die kongo rivier, soontoe, af te lewer.

Iemand wat pad kan aanbeveel sal jy asseblief help met aanwysings.

Praat asseblief met my.

Tjops, doringkole en goeie geselskap innie natuur daai's nou eers lekke

arrie
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3232
Gebruiker van lyn af.
Plek: Bethlehem

 Nico 

Probeer om met Johan Badenhosrts van voetspore kontak te maak ek is sekr hy sal kan help. 

Luister na wat gesê word en nie na wie dit sê nie

Arie
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2653
Gebruiker van lyn af.
Plek: Marekele tot 30 Mei 2012
Ek sleep 'n Penta met 'n Pajero 3.5

Nico, ek sal verskriklik graag wil saam gaan - maar sal dit ongelukig nie kan maak daai tyd nie!

Maak soos Arrie seg, kontak Johan Badenhorst, hy sal julle van al die nodige inligting kan gee.

Van sit en staan, bly le maar die lekerste!

Kamp Groete

Arie

Vrystater
Super sleper
Aangesluit: 04/03/2010
Inskrywings: 488
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kameeldrif-Oos
Ek sleep 'n Sprite Super Sport met 'n Colt Rodeo 2.8TDI

Boskamper - hou net in gedagte dat die konflik in die DRK nog GLAD nie verby is nie.  Daar is verseker plekke in die land wat ten ALLE tye vermy moet word!!!

"Bribes", "banditry" en diefstal is aan die orde van die dag!  Dit gaan uit en uit oor oorlewing - glo my!

Al wat ek wil sê is maak net seker!!!

PS: Jammer oor die Engels!

Groete
Ken

 

Boskamper
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 672
Gebruiker van lyn af.
Plek: Gordons Baai
Ek sleep 'n Enig-iets wat gehaak kan word en wil saam, See toe, Bos toe, Berge toe, Plaas toe of sommer net kuier. met 'n Colt 2.6 4x4, Colt met Forkie aandrywing

 Dankie julle, 

Sal die inspirasie nodig he. Ek is reeds besig om met Johan te praat , maar as enigeen weet van mens wat sal wil saam, Praat asseblief 

Dit sal net lekkerder wees as daar so 2 of 3 voertuie kan bykom 

Ons sal teen die einde van die maand of vroeg maart reeds die visum aansoeke deurstuur, 

Ek sal laat weet wat gebeur

Tjops, doringkole en goeie geselskap innie natuur daai's nou eers lekke

Boskamper
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 672
Gebruiker van lyn af.
Plek: Gordons Baai
Ek sleep 'n Enig-iets wat gehaak kan word en wil saam, See toe, Bos toe, Berge toe, Plaas toe of sommer net kuier. met 'n Colt 2.6 4x4, Colt met Forkie aandrywing

 Waar's die slepers en kampers, wat wil bos toe. 

Tjops, doringkole en goeie geselskap innie natuur daai's nou eers lekke

Wie's aanlyn

Daar is tans 10 gebruikers en 39 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • chrisbeachbum
  • Christo de Wit
  • Harry Du Randt
  • JC
  • Danet
  • Hennievr
  • HennieBo
  • WilleWillemien
  • dracoza
  • Wingnut

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.