Bos Toe oppad Bos Toe

Gesels saam op die WegSleep forum.
Bos Toe
Diknek
Aangesluit: 21/07/2010
Inskrywings: 774
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Ek Probeer n Bos Karavaan bou om te sleep met 'n Pajero DiD

Ja ek het nou alweer so groot opgewondenheid in my................oppad Bos Toe. Ek vlieg Maandag Maputo toe en dan gaan ek daar n 4x4 koop en in die pad vat. Ek draai dadelik noord op ry tot in Beira. Vanaf Beira gaan ek na Nampula, van Nampula weer so Suid Oos na n dorpie aan die kus met die naam Moma, van daar weer deur Nampula na net noord van Pemba. Pemba draai ek wes en ek ri deur Malawi tot in Tete. Op Tete gaan ek die 4x4 bere tot n volgende keer en dan vlieg ek trug SA toe. N totale afstand van net so oor die 4100km wat my so 11 tot 14 dae gaan besig hou

Ja ja ek weet dan staan die karavaan weer maar mens moet maar werk ook

Jammer ek het probeer om die kaart vir julle op telaai maar kom nie reg nie

4x4 Groete

Thinus

"Live Life To The Limits, Explore The Scenic Route"

<img alt="" src="http://www.wegsleep.co.za/sites/all/modules/fckeditor/

Riet Rot
Super sleper
Aangesluit: 08/03/2011
Inskrywings: 403
Gebruiker van lyn af.
Plek: Luanda
met 'n Soek nog

Party mense het ook al die lekker in die lewe  Soek jy nie 'n co-driver nie? Ek sal sigarette aansteek en Coke aangee.

Mooi ry Broer

Groete uit Angola

Wynand

Ian Laing
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 7629
Gebruiker van lyn af.
Plek: Paarl
Ek sleep 'n 1984 Jurgens Fleetline B met 'n 2001 Isuzu 250 d/k

 En jy noem dit werk? Dit klink my iemand betaal jou om op avontuurreise te gaan. 

Geniet dit! 

Noddy
Ou hand
Aangesluit: 17/11/2010
Inskrywings: 293
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria
Ek sleep 'n Gypsy Royale 1994 met 'n Nissan 4.0 Pathfinder 2005

Sommige mense het ook al die plesier

Noddy

Die Bosveld Roep

Tjailatyd
Diknek
Aangesluit: 26/11/2010
Inskrywings: 895
Gebruiker van lyn af.
Plek: Germiston
Ek sleep 'n Jurgens Exclusive met 'n 2009 Mazda BT50 3L Diesel

Soek ook so "Werk".  Dan werk ek sommer tot ek tagtig is.

 Groete

Johnny & Rachel

Germiston

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5703
Gebruiker is aanlyn
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

Jo, Bos Toe. Dit is darem 'n goeie geleentheid. Jy wil nie dalk vir my ook jou werk leer nie, man.

Geniet dit vriend en bring weereens vir ons die fotos saam.

Voorspoed.

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

heinlag
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 628
Gebruiker van lyn af.
Plek: Meyersdal Alberton
Ek sleep 'n Echo Kavango met 'n Prado D4D VX

Ek was so opgenwonde oor die Rugby wat oor `n uur begin, en nou voel dit of iemand op my kop gepiepie het- Geniet dit Thinus.    Ek is besig met my Zambia toer se beplanning vir Aug 2012!

Mooi ry en neem baie fotos en onthou om baie geduld in te pak!

Groete

Hein

japie mare
Ou hand
Aangesluit: 13/04/2011
Inskrywings: 159
Gebruiker van lyn af.
Plek: bronkhorstspruit

Geniet die trip sulke kanse is min en ver uit mekaar.

JAPIE

Arie
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2653
Gebruiker van lyn af.
Plek: Marekele tot 30 Mei 2012
Ek sleep 'n Penta met 'n Pajero 3.5

Thinus - jou werk klink vir my baie lekerder as my pensioen ding??

Geniet my maat en kom veilig terug!

Van sit en staan, bly le maar die lekerste!

Kamp Groete

Arie

Wegbreker
Super sleper
Aangesluit: 10/08/2011
Inskrywings: 392
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Nee wat, dit klink vir my te veel na werk

Gelukkige bl!#$@%

Geniet dit.........

Wanneer die lewe jou 'n suurlemoen gee, kry die Tequila en sout.

John Cooper
Diknek
Aangesluit: 14/12/2009
Inskrywings: 793
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria, Eloffsdal
Ek sleep 'n Jurgens Classique met 'n Nissan Navara 2.5DCi Outomaties

Haai Bos Toe.

Terwyl jy so ongelukkig is om op hobbelrige paaie met baie bosse te ry het ons wat agterbly tog die heerlike wete dat ons, onself gaan gate uit geniet met begrotings, personeel probleme, taxis, verkeer, dooi robotte en vele meer. So, jammer vir jou.

John Cooper

Bos Toe
Diknek
Aangesluit: 21/07/2010
Inskrywings: 774
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Ek Probeer n Bos Karavaan bou om te sleep met 'n Pajero DiD

Ag nee dit is alweer daai ding ...tik n bladsy lange storie en dan kom hy nie hier uit nie????/

Nou die korter weergawe. Julle is almal welkom om saam te ry. Maar ons gaan n fris 4x4 bus nodig he. Ek het nou lekker gesit en glimlag vir julle manne se kommentaar. Dankie

Maar aan die anderkant raak dit partykeer ook maar erg om so allenig so ver te ry en sulke lang tye van die vrou en kinders af weg te wees. Maar dit is nog steeds beter as om op kantoor te sit.

Vir my werk alles as ek in die natuur kan wees

John ek gaan al daai dinge mis man

Boetie jy kaan maar kom sigis en coke aangee, en dan soms so ou woordjie sing ook

4x4 Groete

Thinus

"Live Life To The Limits, Explore The Scenic Route"

<img alt="" src="http://www.wegsleep.co.za/sites/all/modules/fckeditor/

SHARK
Boffin
Aangesluit: 11/03/2010
Inskrywings: 1919
Gebruiker van lyn af.
Plek: boksburg
Ek sleep 'n REGAL met 'n FORD

 EEN WORD

VARKVEL

Ski
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1928
Gebruiker van lyn af.
Plek: Mayberrypark Alberton
Ek sleep 'n 2012 Boepens met Tenco Jnr Trailer Tent met 'n 2010 Ssangyong Acton Sport

Geniet dit is al wat ek se.

Nico & Claudet Prinsloo

Die bande is rond so kamp so gereeld moontlik

Riet Rot
Super sleper
Aangesluit: 08/03/2011
Inskrywings: 403
Gebruiker van lyn af.
Plek: Luanda
met 'n Soek nog

Bos Toe wrote:

Boetie jy kaan maar kom sigis en coke aangee, en dan soms so ou woordjie sing ook

Neewat broer. Sal maar die sing ding vir die ipod los. Veilig reis en laat weet maar so nu en dan hoe dit gaan, as jy kan.

Groete uit Angola

Wynand

Bos Toe
Diknek
Aangesluit: 21/07/2010
Inskrywings: 774
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Ek Probeer n Bos Karavaan bou om te sleep met 'n Pajero DiD

Hi Broer

Sal so maak het die 3G byderhand maar ek weet daar is so lang gedeelte vanaf Beira wat daar geen seine is nie

4x4 Groete

Thinus

"Live Life To The Limits, Explore The Scenic Route"

<img alt="" src="http://www.wegsleep.co.za/sites/all/modules/fckeditor/

Bos Toe
Diknek
Aangesluit: 21/07/2010
Inskrywings: 774
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Ek Probeer n Bos Karavaan bou om te sleep met 'n Pajero DiD

Soos hier bo gese. Ek wil n 4x4 in Maputo koop waarmee ek verder gaan ry. Ek het die twee hier onder gekoop. Die triton sal eers hier in Maputo bly en dan gaan ek my tog noord met die Cruiser doen. Sal dan volgende maand die trip weer doen met die Triton.

$30,000.00

$25,000.00

4x4 Groete

Thinus

"Live Life To The Limits, Explore The Scenic Route"

<img alt="" src="http://www.wegsleep.co.za/sites/all/modules/fckeditor/

Bos Toe
Diknek
Aangesluit: 21/07/2010
Inskrywings: 774
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Ek Probeer n Bos Karavaan bou om te sleep met 'n Pajero DiD

Hier is n paar fotos wat ek vanoggend geneem het by die Hotel in Maputowat ek gisteraand gebly het.

4x4 Groete

Thinus

"Live Life To The Limits, Explore The Scenic Route"

<img alt="" src="http://www.wegsleep.co.za/sites/all/modules/fckeditor/

Arie
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2653
Gebruiker van lyn af.
Plek: Marekele tot 30 Mei 2012
Ek sleep 'n Penta met 'n Pajero 3.5

Thinus, lyk vir my na die ou Polana hotel?

Was altyd die beste hotel in LM!!

Van sit en staan, bly le maar die lekerste!

Kamp Groete

Arie

Bos Toe
Diknek
Aangesluit: 21/07/2010
Inskrywings: 774
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Ek Probeer n Bos Karavaan bou om te sleep met 'n Pajero DiD

Arie wrote:

Thinus, lyk vir my na die ou Polana hotel?

Was altyd die beste hotel in LM!!

Arie

Ek nie seker nie hulle noem hom nou die Cardosa Hotel

4x4 Groete

Thinus

"Live Life To The Limits, Explore The Scenic Route"

<img alt="" src="http://www.wegsleep.co.za/sites/all/modules/fckeditor/

Riet Rot
Super sleper
Aangesluit: 08/03/2011
Inskrywings: 403
Gebruiker van lyn af.
Plek: Luanda
met 'n Soek nog

Arie ek dink jy is reg. Kan onthou dat ek iewers gesien het, dat dit Suid Afrikaners was wat die hotel gerestoureer het.

Broer. Voertuie lyk goed. VX lyk beter Kan maar netnie gewoond raak aan daardie Tritons nie. Jou Colt was baie mooier, maar dis lekker om ander manne se geld uit te gee ne...........

Groete uit Angola

Wynand

Bos Toe
Diknek
Aangesluit: 21/07/2010
Inskrywings: 774
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Ek Probeer n Bos Karavaan bou om te sleep met 'n Pajero DiD

Riet Rot wrote:

Arie ek dink jy is reg. Kan onthou dat ek iewers gesien het, dat dit Suid Afrikaners was wat die hotel gerestoureer het.

Broer. Voertuie lyk goed. VX lyk beter Kan maar netnie gewoond raak aan daardie Tritons nie. Jou Colt was baie mooier, maar dis lekker om ander manne se geld uit te gee ne...........

Lekker man, Baie, Baie lekker

4x4 Groete

Thinus

"Live Life To The Limits, Explore The Scenic Route"

<img alt="" src="http://www.wegsleep.co.za/sites/all/modules/fckeditor/

Arie
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2653
Gebruiker van lyn af.
Plek: Marekele tot 30 Mei 2012
Ek sleep 'n Penta met 'n Pajero 3.5

Ondervinding het my ook geller dat die lekerste geld uitgee iemand anders se geld is!

Van sit en staan, bly le maar die lekerste!

Kamp Groete

Arie

Bos Toe
Diknek
Aangesluit: 21/07/2010
Inskrywings: 774
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Ek Probeer n Bos Karavaan bou om te sleep met 'n Pajero DiD

Dis waar Arie. Die probleem met voertuie die mense wie se geld dit is maak staat op n ou se oordeel, en as jy aan gejaag het, dan gaan jy nooit die einde hoor nie

4x4 Groete

Thinus

"Live Life To The Limits, Explore The Scenic Route"

<img alt="" src="http://www.wegsleep.co.za/sites/all/modules/fckeditor/

Clinton Bester
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 19/02/2010
Inskrywings: 116
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Sprite Scout met 'n Triton 3.2D-iD 4x4 Auto

Geniet dit Thinus, terwyl jy 4000km se "offroad" pret het, sal ek maar settel vir die 8km Henops roete Saterdag.

Clint.

Clinton Bester
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 19/02/2010
Inskrywings: 116
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Sprite Scout met 'n Triton 3.2D-iD 4x4 Auto

Hi Thinus,

Dankie vir die tips, hier is n paar fotos van Saterdag, het dit baie geniet.

Onder stel "was"...

Voor wiel soek grond...

Agter wiel soek grond...

Groete,

Clint

Bos Toe
Diknek
Aangesluit: 21/07/2010
Inskrywings: 774
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Ek Probeer n Bos Karavaan bou om te sleep met 'n Pajero DiD

Man dit lyk of dit Jultyd Speeltyd  was

Ek het wou net n boodskap stuur om te se ek lewe nog en dit gaan goed. Sal probeer om oor die naweek bietjie fotos op te laai

4x4 Groete

Thinus

"Live Life To The Limits, Explore The Scenic Route"

<img alt="" src="http://www.wegsleep.co.za/sites/all/modules/fckeditor/

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5703
Gebruiker is aanlyn
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

Lyk lekker, Clinton.

Wat kos dit deesdae om daar te gaan ry?

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

Clinton Bester
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 19/02/2010
Inskrywings: 116
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Sprite Scout met 'n Triton 3.2D-iD 4x4 Auto

Hi Thinus,

Jip baie lekker gewees, gate uit geniet. My swaer het dit so baie geniet, hy wil sommer more weer gaan.

Ek het al gewonder of jy nie met die toyota vasgesit het nie dat jy so lank stil was, miskien moes die Triton maar voor geloop het. Maar ek glo jy los die bester vir laaste.

WilleWillemien,

Dis R180 per voertuig (4 mense) vir die dag. Lekke roetes, gate, water ens als wat n broek bietjie laat bewe. Mooi uitsigte, en bietjie wild om te besigtig. Lekker piekniek/braai area so twee derdes deur die roete, en dan n challenge of twee voor dit klaar is, Ons was 9 uur in, en eers 15:00 uit, ook gou n worsie gebraai, en die stof in die keel afgewas.

Kanni wag vir die volgende ronte nie.

Groete,

Clint

Clinton Bester
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 19/02/2010
Inskrywings: 116
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Sprite Scout met 'n Triton 3.2D-iD 4x4 Auto

Hi Thinus,

Jip baie lekker gewees, gate uit geniet. My swaer het dit so baie geniet, hy wil sommer more weer gaan.

Ek het al gewonder of jy nie met die toyota vasgesit het nie dat jy so lank stil was, miskien moes die Triton maar voor geloop het. Maar ek glo jy los die beste vir laaste.

WilleWillemien,

Dis R180 per voertuig (4 mense) vir die dag. Lekke roetes, gate, water ens als wat n broek bietjie laat bewe. Mooi uitsigte, en bietjie wild om te besigtig. Lekker piekniek/braai area so twee derdes deur die roete, en dan n challenge of twee voor dit klaar is, Ons was 9 uur in, en eers 15:00 uit, ook gou n worsie gebraai, en die stof in die keel afgewas.

Kanni wag vir die volgende ronte nie.

Groete,

Clint

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5703
Gebruiker is aanlyn
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

Dankie Clinton. Dis darem nie so erg nie. Sal beslis ook weer daar 'n draai gaat maak.

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

Wie's aanlyn

Daar is tans 9 gebruikers en 37 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • chrisbeachbum
  • Harry Du Randt
  • JC
  • Danet
  • Hennievr
  • HennieBo
  • WilleWillemien
  • dracoza
  • Wingnut

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.