Wat is jou gunsteling Karavaan ?

Ebenhaeser
Diknek
Aangesluit: 31/12/2010
Inskrywings: 1021
Gebruiker van lyn af.
Plek: Johannesburg
Ek sleep 'n 2009 Jurgens Penta met 'n 2010 Kia Sorento 2.2 CRDi (A)

Dit is nou mits geld nie n probleem is nie.

 

Ek dink myne sal een van die Lukkse Fendt karavane wees.

Fendt Karavaan

Redes:

 

- Fabrieks Mover

- Fabrieks "Auto''  Steadies

- Ingeboude Aircon

- Groot neuskas

- Goed geballanseerd

- ingeboude ''Anti-Sway"

 

Dit is nou maar van die redes.

 

En as ek realisties volgens my sak n gunstelling moet lys, dan sal dit my Penta wees. Die groter Jurgens nl. Exclusive / Classic is nie vir my nie.

 

Jurgens Penta

 

Waar le jou voorkeure ?

JacquesR
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3927
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rooihuiskraal Noord, Centurion
Ek sleep 'n 2007 Sprite Swing met 'n 2004 Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4 d/k of 'n 2011 Kia Sportage 2.0

Hierdie een:   Smiley

Wilk Topaz

 

Sies vir Jurgens CI dat hulle hom nie meer bou nie...   


 

Stofdonkie
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1884
Gebruiker van lyn af.
Plek: Centurion

Daar staan een in Stormvoel weg by 'n ou wat karavane regmaak. Smile

Pieter van der Walt
Diknek
Aangesluit: 30/09/2010
Inskrywings: 744
Gebruiker van lyn af.
Plek: Boskruin - Randburg
Ek sleep 'n Regal Blue Series met 'n Ford Ranger 3.0 TDCi XLE Double Cab

Hou praat jou so na my hart, Jacques. Ek dink dit is die mooiste woonwa wat ooit gebou was.

Daar skuins bed voor in die neus doen die ding vir my.

We are not here for a long time, but for a good time

JacquesR
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3927
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rooihuiskraal Noord, Centurion
Ek sleep 'n 2007 Sprite Swing met 'n 2004 Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4 d/k of 'n 2011 Kia Sportage 2.0

 


 

John Cooper
Diknek
Aangesluit: 14/12/2009
Inskrywings: 793
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria, Eloffsdal
Ek sleep 'n Jurgens Classique met 'n Nissan Navara 2.5DCi Outomaties

Ek het reeds my droomwa - Jurgens Clasique

Rede:

  1. Uitleg goed
  2. Stort hanteer my groot lyf
  3. Soliede dak (ek hou nie van opwipdak nie)

John Cooper

VW
Ou hand
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 282
Gebruiker van lyn af.
Plek: Port Elizabeth
Ek sleep 'n 1991 Sprite Sport met 'n 2004 Mitsubishi Colt Rodeo D/C 2.8 TDI of 2003 Jetta 4 1.9TDI

Die Sprite Sport werk nog goed vir ons, ek en ma en boetta (15maande) maar as ons opgradeer oor n paar jaar sal dit  nuwe Jurgens Fleetline wees!

JohanL
Ou hand
Aangesluit: 28/01/2010
Inskrywings: 166
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria, Gauteng
Ek sleep 'n 2011 Classique met 'n 2011 X3 3.5i

Nee wat Jacques - die Topaz is 'n teleurstelling.

Ons het EEN keer oor Desember by Buffelsbaai met hom gaan kamp en hom DADELIK verkoop.  Die dak lek verskriklik, die neuskas lek as mens in die reen sleep en die dak buig onder die watergewig wanneer dit reen.  Ons dak het op Buffelsbaai begin kraak.

 

 Kamp is koning.....

JacquesR
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3927
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rooihuiskraal Noord, Centurion
Ek sleep 'n 2007 Sprite Swing met 'n 2004 Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4 d/k of 'n 2011 Kia Sportage 2.0

 


 

JohanL
Ou hand
Aangesluit: 28/01/2010
Inskrywings: 166
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria, Gauteng
Ek sleep 'n 2011 Classique met 'n 2011 X3 3.5i

Ek het ook reeds my droomwa. Hanteer baie maklik deur 2 mense, sleep lekker, kamp nog lekkerder!

Ek het die oorsese waens oorweeg maar jammer: hulle tente is nie vir ons land gemaak nie.  Jurgens se tente (en opsies hoe jy daarmee kan rondspeel) bly maar tops!

Ek sou nie vir 3 weke by die kus kon gaan kamp in die oorsese tente nie - hulle gaan nie die wind oorleef nie.

 Kamp is koning.....

wit plakker
Super sleper
Aangesluit: 04/01/2010
Inskrywings: 426
Gebruiker van lyn af.
Plek: pretoria
Ek sleep 'n gypsey 4 met 'n isuzu 300tdi Lx 4x4

@jacquesR.

daar het een by britz karavane gestaan.      lieflik!!!!!      stewig!!!!!!!      ek weet net nie van die gewig van digby 1700kg op net 2 wiele nie.

groete

edward

JohanL
Ou hand
Aangesluit: 28/01/2010
Inskrywings: 166
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria, Gauteng
Ek sleep 'n 2011 Classique met 'n 2011 X3 3.5i

O ja Jacques - en die Topaz se voltent is ook baie simpel.

Die "wrap around" afdak rondom die hooftent het nie 'n vaste struktuur (met dwarspale) nie - so dit was 'n gesukkel in die wind...

 Kamp is koning.....

Harry Du Randt
Diknek
Aangesluit: 13/01/2012
Inskrywings: 793
Gebruiker van lyn af.
Plek: Vereeniging
Ek sleep 'n Venter met 'n Mercedes Sprinter of Hi-Lux D4D d/c 3L

Groete

Harry

 

Willem vWyk
Super sleper
Aangesluit: 09/01/2010
Inskrywings: 350
Gebruiker van lyn af.
Plek: phalaborwa

My Classique baie lekker en gerieflik, ek en ma stort saam , mower elect steadys, aircon en alles wat nodig is.

AanhegselGrootte
white_LYNX_306.jpg 174.84 KB

 Altyd reg vir kamp

 

HJB
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 612
Gebruiker van lyn af.
Plek: Centurion

Ek besit my gunsteling karavaan - want hy dra nie skuld nie....

Hennie

Stofdonkie
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1884
Gebruiker van lyn af.
Plek: Centurion

@ Harry

Pzazz of Gazelle?

Harry Du Randt
Diknek
Aangesluit: 13/01/2012
Inskrywings: 793
Gebruiker van lyn af.
Plek: Vereeniging
Ek sleep 'n Venter met 'n Mercedes Sprinter of Hi-Lux D4D d/c 3L

Stofdonkie

Eerste foto bo was Pzazz (gebou deur WJ Motorhomes) toe hulle nog in Vereeniging was baie jare terug.

Nou aangeheg is my Gazelle 610 wat ek verlede jaar weggee het vir R55 000

Groete

Harry

wit plakker
Super sleper
Aangesluit: 04/01/2010
Inskrywings: 426
Gebruiker van lyn af.
Plek: pretoria
Ek sleep 'n gypsey 4 met 'n isuzu 300tdi Lx 4x4

 harry.

dit LYK sommer na 'n stewige karavaan daardie.     eendag as ek groot is........

groete

edward

Kampklong
Super sleper
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 483
Gebruiker van lyn af.
Plek: Ons is tans waar die woonwa staan.

Bly om te sien dar is so baie Classique manne.

Dit bly nog ons keuse van 2 wiel woonwaens. Volgende week die tyd pak ons die wa vir 'n besoekie aan Kruger.

Groete

 

JohanL
Ou hand
Aangesluit: 28/01/2010
Inskrywings: 166
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria, Gauteng
Ek sleep 'n 2011 Classique met 'n 2011 X3 3.5i

Sjoe Harry,

Daai Gazelle lyk of hy nog splinternuut is!

 Kamp is koning.....

JohanL
Ou hand
Aangesluit: 28/01/2010
Inskrywings: 166
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria, Gauteng
Ek sleep 'n 2011 Classique met 'n 2011 X3 3.5i

Sjoe Harry,

Daai Gazelle lyk of hy nog splinternuut is!

 Kamp is koning.....

BenA
Super sleper
Aangesluit: 06/10/2011
Inskrywings: 559
Gebruiker van lyn af.
Plek: roodepoort
Ek sleep 'n Gypsey Romany met 'n volvo xc90 d5

My gunsteling wa sal wees n wa soos oom chrisbeachbum of harry se sprinter camper maar terwyl ek nog klein is is my romany reg

 

   

HIER GAAN ONS ALWEER

le

Spiderman
Diknek
Aangesluit: 14/10/2011
Inskrywings: 836
Gebruiker van lyn af.
Plek: Spinnerakfontein
Ek sleep 'n Mot met 'n Spinnerak

My gunstelling karavaan is een wat onder die afdak staan en nie deur 'n ou oom gesleep word en almal op die pad ophou nie.

kamp 

 

Eduard de Waal
Nuweling
Aangesluit: 24/01/2012
Inskrywings: 4
Gebruiker van lyn af.
Plek: Centurion

Groetnis aan almal,

Ek nuut hier maar ou hand by FWDCSA en sleep al baaaie lank. Het onlangs vir my die nuwe Sprite Tourer SC aangeskaf. Wat n wa het hom al in die diep kant in gegooi en 4x4 gaan doen. Ook met hom onlangs oor die pas tussen Krugersdorp en Buffelspoort vir die wat weet.

Het soos n droom alles oorkom. Mens moet net sy uitvals hoek (exit angle) dophou.  Verder is daar geen probleme nie aangesien die vryhoogte 240mm is. Baie gerieflik binne, en is tans besig om n sleep haak aan te sit om my 4,2m rubberduck saam te sleep. My rubberduck is ook op n "off road" trailer met 15" wiele. Presies nes die Tourer.

Beste groete, Ed

Eddie de Waal

2000 Nissan DC 3.0SE Hardbody 4x4

2012 Sprite Tourer SC

2012 Merc SLK 350 Tiptronic

 

WilSur
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4703
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

JacquesR wrote:

Wilk Topaz

Hy is teswaar vir een as, vra maar vir Toermoer hulle sleep een, die hak voor het amper af gebreek en Jaco moes hom reg maak en die bande hou ook nie.

Kampklong
Super sleper
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 483
Gebruiker van lyn af.
Plek: Ons is tans waar die woonwa staan.

Stem saam Wilsur. Moes 'n dubbelas gewees het.

Groete aan die manne wat so lekker by die see kuier.

 

BLACKIE
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 06/11/2011
Inskrywings: 122
Gebruiker van lyn af.
Plek: RANDFONTEIN

 MY PENTA, maar die volgende ene, beslis 'n EXCLUSIVE al moet ek ook my hele garage afbreek en oorbou sodat hy kan pas, maar intussen is ons baie lief vir ons PENTA.

 LAAT DIT REEN OP JOU PLAAS.

Kobus K
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 04/05/2011
Inskrywings: 49
Gebruiker van lyn af.
Plek: Krugersdorp
Ek sleep 'n Sprite Super Sport met 'n Ford Ranger 2.5 TD

 Het nou eers so jaar die Sprite supersport (moes eers kyk of die karavaan ding vir ons is) en geniet die spasie en die feit dat hy maklik hanteer. Het egter al gaan rondkyk  en ons  hou baie van die penta. Sal eendag graag wil opgradeer na ene toe.

Deon Joubert
Diknek
Aangesluit: 26/01/2011
Inskrywings: 1083
Gebruiker van lyn af.
Plek: Boksburg
Ek sleep 'n Jurgens Exclusive met 'n Disco 3 Tdv6 HSE

Sal graag n 700 tfp Fendt  wil he. Maar daai dat die bed teen die kant is gaan nie werk vir ons nie. Meeste van hulle se beddens is teen die kant. Hulle wil he n mens moet heeltyd oor mekaar klim om in die bed te kom !

Ek sien die niewe Conqeuror karavaan word ook nou geadverteer. Meskien sal daar laater n dubbel as uitkom. Dit sal ek ook oorweeg.

 Sien Julle by die boom !

Hennievr
Boffin
Aangesluit: 12/02/2011
Inskrywings: 1877
Gebruiker is aanlyn
Plek: Germiston
Ek sleep 'n Jurgens exclusive met 'n Toyota/Terrecan

Exclusive, net moeilik as jy ouer word om rondtestoot. Het van my Sunway met die twee deure gehou maar die beddens dwars wat soms uitputtend. Ek moes agter slaap en elke keer as ek opstaan moes ek oor ma klim en sy het gereeld gese gaan my nie verby.

Groete

HPJV RENSBURG

Tommie Caroto
Ou hand
Aangesluit: 22/10/2010
Inskrywings: 173
Gebruiker van lyn af.
Plek: Witrivier, Mpumalanga
Ek sleep 'n Gypsey Rascal / Offroad trailer met 'n Mazda 2.5TD

My gunsteling is die een wat klaar betaal is!! Daar is darm mooi goed daar buite ek koop maar met die oog

TC

BULLS groete, Hou die rubber op die teer

 

Wie's aanlyn

Daar is tans 15 gebruikers en 40 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Hennievr
  • dracoza
  • HennieBo
  • JC
  • Wingnut
  • chrisbeachbum
  • WilleWillemien
  • Romeo
  • Dirsa
  • Gustav
  • Danet
  • ColinFreda
  • Christo de Wit
  • Villa Wahnsinn
  • Perdeby

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.