Gesels saam op die WegSleep forum.
Toyota FJ an Gasbottel
Nuwe forum onderwerpe
Gesels saam op die WegSleep forum.
Woens, 08/02/2012 - 14:01
#2
WW
Soos ek verstaan was dit 'n acetylene bottel (hoe groot weet ek nie) Hy het glo die gas geruik en die FJ Cruiser uit gestoot. Toe hy die elektriese vensters oopmaak het die ding ontplof. Hy het glo net sy oordromme beskadig. Dalk sy IQ vergroot in die prosses, skoolggeld is 'n lelike ding.
Groete Harry
Woens, 08/02/2012 - 14:11
#3
Gelukkig is die wiele nog hard
Woens, 08/02/2012 - 14:16
#4
JOH, Harry!
Hy kan gelukkig wees om net met 'n geknakte ego en seer oordromme daarvan af te kom.
Woens, 08/02/2012 - 14:36
#5
Hoekom het die bakpanele afgeskiet, maar die basiese konstruksie het bly staan?
Ek dink Toyota moet daai voertuig ondersoek, want sy sweisnate is definitief nie baie sterk nie!
Don, 09/02/2012 - 13:09
#6
Eina!!!
Wie's aanlyn
Daar is tans 16 gebruikers en 39 gaste aanlyn.
Aanlyn gebruikers
- JC
- dracoza
- Hennievr
- chrisbeachbum
- Romeo
- Dirsa
- HennieBo
- Gustav
- Danet
- ColinFreda
- Christo de Wit
- Villa Wahnsinn
- Perdeby
- WilleWillemien
- Pieter Schultz
- Benzan



.jpg)
.jpg)
.jpg)



.jpg)

Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB
Hoop nie daar was iemand binne-in wat 'n sigaret wou opsteek nie? Joh!
Rondawel Gasteplaas. Karoo.