Nuwe Nissan Pathfinder gewys by Detroit Motorskou in Amerika hierdie week

Andre Beyleveld
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 29/06/2011
Inskrywings: 134
Gebruiker is aanlyn
Plek: Kaapstad

Nuwe Pathfinder...

nog fotos by: http://www.autoblog.com/2012/01/09/2012-nissan-pathfinder-detroit-2012/

Nissan's new Pathfinder more car-like

IOL mot jan9 pathfinder fr

.

With its aerodynamic design and unibody construction, new Pathfinder will be less rugged but more efficient.

Nissan pulled the covers off its Pathfinder concept at the Detroit Motor Show on Monday and the biggest surprise, besides its more car-like looks, is its car-like underpinnings.

While the current Pathfinder is based on the Navara bakkie's body-on-frame architecture, the new one (which will be very similar to this concept) adopts unibody construction, meaning it won't be as tough off the beaten track but it will be lighter and more refined on the tar.

According to Nissan, the new layout also improves interior packaging flexibility, which allowed them to create a more aerodynamic exterior without compromising headroom or cargo capacity.

In that respect, it's said to offer full-size cabin roominess inside (with seating for seven), yet with a highly manageable exterior size.

A panoramic dual-panel moonroof, with sliding opening front panel and fixed rear glass panel, combines with the large windows to create an open, airy interior environment.

The new SUV's more frugal too. The lighter unibody construction, combined with the V6 petrol engine and revised CVT transmission, allow Nissan to claim a 25 percent improvement in fuel consumption despite the fact that it makes similar power (today's vehicle makes 198kW).

IOL mot jan9 pathfinder frb

 

As before, the Pathfinder sends its power to all four wheels, but there's no mention of whether it has low-range like a real off-roader should.

Ek sleep 'n '82 Gypsey Caravette 5 (Josephine) met 'n '06 Toyota Avanza 1.5 SX

Lord Farquart
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 04/01/2012
Inskrywings: 141
Gebruiker van lyn af.
Plek: Midstream

 Ek sal, of my Pathfinder moet hou, of n nuwe karavaan saam met n nuwe Pathfinder moet koop. Daai ding gaan nie bos toe nie.

 Groete

Martin

JacquesR
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3927
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rooihuiskraal Noord, Centurion
Ek sleep 'n 2007 Sprite Swing met 'n 2004 Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4 d/k of 'n 2011 Kia Sportage 2.0

As ons huidige Navara soos die Pathfinder lyk, wonder ek of die Navara dan ook soos die nuwe Pathfinder gaan lyk?

 

Groete,
Jacques

 


 

WilSur
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4703
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Dié Pathfinder kan my laat swaai van die Ford na die Nissan, mooi so, wag nou vir die NM's

Lord Farquart
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 04/01/2012
Inskrywings: 141
Gebruiker van lyn af.
Plek: Midstream

 Groete

Martin

Francois Schutte
Ou hand
Aangesluit: 08/08/2011
Inskrywings: 160
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria
Ek sleep 'n Jurgens Penta met 'n BMW X5 3.0D

Hy  lyk mooi, beter as die huidige

Bulle Bo !!!

Francois Malan
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 10/11/2010
Inskrywings: 57
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria
Ek sleep 'n 2007 Sprite Swing met 'n 2011 Fortuner 3.0 D4D

Hy lyk soos 'n "soft ryder"  gladnie meer 'n hardebaard nie...

Dubbelwiel
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 82
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park

Ek het self 'n pathfinder gery tot laas week.........Dit is 'n lekker voertuig.

Elke nuwe Nissan model wat uitkom is swakker afgewerk as die vorige een maar ook duurder, maak nie sin nie.....

Myne se rekenaar het snaakse dinge begin doen voor die vorige diens (75000km) Ek het gevra hulle moet kyk.... Nissan handelaar het nuwe sagteware gelaai.  Nou 2 maande na hy uit waarborg is (87000 km) breek die rekenaar= R28 0000.  Nissan wil niks weet van herstel nie.....

Die verf kom van die stuurwiel af, die plastiek op die agter buffer  kom los, die aircon lek water op die matteby die passasier se voete, die elektriese sitplekke wil nie meer lekker werk nie, die leer bekleedsel op die pasasier sitplek het op 'n plek begin lostrek .  Dit is alles probleme wat ek oor die afgelope 3 jaar ment my Pathfinder gehad het wat Nissan nie onder Waarborg wou vervang nie al wat hulle dien os gom en plak. 

Enige nuwe Nissan eienaars wees versigtig as dit by waarborg en diensplanne kom!

 

Ek ry nou weer 'n Pajero........

 

 

"As ek met jou saamstem.... kan ons albei dalk verkeerd wees!"

Pajero GLX 3.2 Di-D

sleep tans Exclusive lt maar binnekort  'n Conqueror Comfort

Gyfie
Super sleper
Aangesluit: 08/04/2010
Inskrywings: 521
Gebruiker van lyn af.
Plek: Hartebeespoort Dam
Ek sleep 'n Sprite Supersport met 'n Jeep Cherokee 3.7L 4x4

WilSur wrote:

Dié Pathfinder kan my laat swaai van die Ford na die Nissan, mooi so, wag nou vir die NM's

336Nm

Wie's aanlyn

Daar is tans 22 gebruikers en 35 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Leon Botha
  • Danet
  • Gustav
  • JC
  • HennieBo
  • Dirsa
  • ColinFreda
  • Christo de Wit
  • Villa Wahnsinn
  • Romeo
  • Perdeby
  • Hennievr
  • WilleWillemien
  • Pieter Schultz
  • Benzan
  • Footloose
  • Stalkersa
  • Obie
  • Frikadel
  • Andre Beyleveld
  • Hendrik Craukamp
  • Harry Du Randt

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.