Gesels saam op die WegSleep forum.
2013 Hyundai Santa Fe (IX45)
Nuwe forum onderwerpe
Gesels saam op die WegSleep forum.
Terug na: >> Forum voorblad >> Sleepgoed afdeling
Don, 02/02/2012 - 10:26
#2
Die enjin inligting is in die skakel wat ek op die draad geplaas het:
Don, 02/02/2012 - 13:32
#3
Sjoe maar dis mooi! Is maar 'n Hyundai fan
Don, 02/02/2012 - 13:44
#4
Hoekom kan ek dit nie sien nie? Ek sien net 'n rooi kruisie in 'n blokkie.
Don, 02/02/2012 - 15:04
#5
Daardie is 'n sterk petrol masjien, maar dalk meer geskik vir 'n sport motor as SUV.
Groetnis
Jaques
Don, 02/02/2012 - 20:30
#6
Ga en die verkoopsman op die Hyundai vloer sê dat hy wis niks van 'n nuwe Santa nie.
Vrêk mooi, maar Santa Clause sal ook maar die beursie moet saamgee.
Terug na: >> Forum voorblad >> Sleepgoed afdeling
Wie's aanlyn
Daar is tans 20 gebruikers en 45 gaste aanlyn.
Aanlyn gebruikers
- JC
- RATEL
- Hendrik Craukamp
- Harry Du Randt
- Obie
- Pieter Schultz
- WilleWillemien
- Andre Beyleveld
- Christo de Wit
- Footloose
- Hentie7
- Danet
- Hennievr
- Benzan
- MarkP
- Anton le Roux
- Morris
- Chrish
- chrisbeachbum
- Gustav








Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB
Enjins beskikbaar en transmissies?
Rondawel Gasteplaas. Karoo.