Puik diens: Omega Communications Boksburg vir 2rigting radios

JacquesR
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3927
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rooihuiskraal Noord, Centurion
Ek sleep 'n 2007 Sprite Swing met 'n 2004 Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4 d/k of 'n 2011 Kia Sportage 2.0

Sopas weer puik diens by die manne.

www.omegacom.co.za/

Detail op die onderwerp hier:

www.wegsleep.co.za/se-jou-se/forum/gesels_saam/gesels_saam/2_rigting_radios

 

Groete,

Jacques

 


 

JacquesR
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3927
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rooihuiskraal Noord, Centurion
Ek sleep 'n 2007 Sprite Swing met 'n 2004 Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4 d/k of 'n 2011 Kia Sportage 2.0

Ek het vanoggend weer hier aangedoen vir die Kia se antenna instemming en alweer puik diens. Veral Mnr. Raymond.

Kontak hulle gerus vir julle konvooi gesels behoeftes.

 

Groete,

Jacques (wat geen belang het by die genoemde diensverskaffer nie)

 


 

Wie's aanlyn

Daar is tans 20 gebruikers en 41 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Arie
  • Andre Beyleveld
  • Harry Du Randt
  • JC
  • Christo de Wit
  • Pieter Schultz
  • Footloose
  • Hentie7
  • Danet
  • WilleWillemien
  • Hennievr
  • Benzan
  • MarkP
  • RATEL
  • Anton le Roux
  • Morris
  • Chrish
  • chrisbeachbum
  • Gustav
  • Wingnut

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.