Self Doen

Gesels saam op die WegSleep forum.
Bos Toe
Diknek
Aangesluit: 21/07/2010
Inskrywings: 756
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Ek Probeer n Bos Karavaan bou om te sleep met 'n Pajero DiD

Dag se

Kerels ek is besig om my eie Bos Karavaan te bou.

Kan iemand my miskien help? Ek is opsoek na n verskaffer van die Alluminuim Profiele wat op n Karavaan gebruik word. Bv. Die een wat die afwerking doen tussen die dak en kant, wa jou seil ingly, en die om die deur.

Kan altyd fotos van vordering oplaai.

4x4 Groete

Thinus

"Live Life To The Limits, Explore The Scenic Route"

<img alt="" src="http://www.wegsleep.co.za/sites/all/modules/fckeditor/

Bos Toe
Diknek
Aangesluit: 21/07/2010
Inskrywings: 756
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Ek Probeer n Bos Karavaan bou om te sleep met 'n Pajero DiD

Hi Morne

Dit is reg so. As jy belangstel kan ek vir jou volgende week fotos stuur van die Bos wae wat ek ge ontwerp en gebou het ook stuur. Ek is net op die oomblik in Madagascar... het dit nie op die Laptop nie

4x4 Groete

Thinus

"Live Life To The Limits, Explore The Scenic Route"

<img alt="" src="http://www.wegsleep.co.za/sites/all/modules/fckeditor/

Mona
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2419
Gebruiker van lyn af.
Plek: Ermelo
Ek sleep 'n '94 Sprite Super Sport met 'n 2010 voor die "face lift" Toyota Corolla 1.6

Hi Bos Toe,

Ek sal jou nie kan help met die inligting wat jy soek nie maar ja asseblief laai al jou foto's soos jy vorder.

 Ek is 'n baie goeie "supervisor" Smile

Morné

Earth laughs in flowers

Mona
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2419
Gebruiker van lyn af.
Plek: Ermelo
Ek sleep 'n '94 Sprite Super Sport met 'n 2010 voor die "face lift" Toyota Corolla 1.6

Bos Toe, plaas dit sommer hier op die forum, as jy weer tuis is.

Morné

Earth laughs in flowers

JacquesR
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3484
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rooihuiskraal Noord, Centurion
Ek sleep 'n 2007 Sprite Swing met 'n 2004 Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4 d/k of 'n 2011 Kia Sportage 2.0

Hi Bostoe,

Gaan loer in by die manne van "Aluminium Trading Supplies" in Terrace rd, Sebenza, Edenvale.

Ek is seker dat hulle jou gaan kan help.

Groete,

Jacques

Bos Toe
Diknek
Aangesluit: 21/07/2010
Inskrywings: 756
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Ek Probeer n Bos Karavaan bou om te sleep met 'n Pajero DiD

Hi Jacques

Baie dankie. Dit om die hoek van my af. Dit is ek nou in die land is

4x4 Groete

Thinus

"Live Life To The Limits, Explore The Scenic Route"

<img alt="" src="http://www.wegsleep.co.za/sites/all/modules/fckeditor/

Bos Toe
Diknek
Aangesluit: 21/07/2010
Inskrywings: 756
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Ek Probeer n Bos Karavaan bou om te sleep met 'n Pajero DiD

Morne  ek maak so. Hier is n stukkie madagascar vir julle

AanhegselGrootte
IMG_0395.JPG 111.3 KB

4x4 Groete

Thinus

"Live Life To The Limits, Explore The Scenic Route"

<img alt="" src="http://www.wegsleep.co.za/sites/all/modules/fckeditor/

Wegkruip
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 24/06/2010
Inskrywings: 61
Gebruiker van lyn af.
Plek: JHB

As jy by die aluminium suppliers regkom sal dit definitief goedkoper wees. Anders dink ek Campworld behoort dit aan te hou.

Bos Toe
Diknek
Aangesluit: 21/07/2010
Inskrywings: 756
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Ek Probeer n Bos Karavaan bou om te sleep met 'n Pajero DiD

Danki.

Ek het gedink dat Campworld dalk sal he, maar soos jy se ...skakel die middel ou uit en n ou sal verbaas wees hoeveel goedkoper n ding kos.

Dankie

Thinus

4x4 Groete

Thinus

"Live Life To The Limits, Explore The Scenic Route"

<img alt="" src="http://www.wegsleep.co.za/sites/all/modules/fckeditor/

Pierre vdM
Super sleper
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 524
Gebruiker van lyn af.
Plek: Moreleta Park; Pta
Ek sleep 'n '96 Penta met 'n Toyota Hilux 3.0D-4D

C&A Concepts behoort ook te kan help met die tipe van goed. Ek het nou nie hulle no. beiderhand nie, maar hulle naam is al bespreek hier op die forum, en natuurlik kan jy dit op die net ook kry. Hulle is in Germiston gestasioneer.

Pierre

Indien alles onder beheer voel, ry jy nie vinnig genoeg nie.

Bos Toe
Diknek
Aangesluit: 21/07/2010
Inskrywings: 756
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Ek Probeer n Bos Karavaan bou om te sleep met 'n Pajero DiD

Hallo Pierre

Dankie man ek vlieg vandag trug SA toe. Die naweek gaan ek "Shop tot ek Drop"

4x4 Groete

Thinus

4x4 Groete

Thinus

"Live Life To The Limits, Explore The Scenic Route"

<img alt="" src="http://www.wegsleep.co.za/sites/all/modules/fckeditor/

Romeo - All Outdoors
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 884
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pierre Van Ryneveld, Centurion

Bos Toe,

Daai aluminium afwerking word ook na verwys as extrusion joints. Die spesifieke profiel van ons gewone pad wa's is heelwat anders as die algemene een wat jy kan koop vir Boswa en ander voerings soos die extrusion joint vir 'n bakkie se seil.

Daar is ook 'n plek in Centurion oorkant die nuwe Builders wharehouse, aan die FISHER fabriek se kant.

---------------------------------------------------------

Groete

Romeo Pretorius    SPRITE SWIFT  MAZDA BT 50 AUTO 3.0l

WWW.ALLOUTDOORS.CO.ZA

Bos Toe
Diknek
Aangesluit: 21/07/2010
Inskrywings: 756
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Ek Probeer n Bos Karavaan bou om te sleep met 'n Pajero DiD

Romeo

Dankie vir die inligting en raad.

Kan hulle dit rol ook?

4x4 Groete

Thinus

"Live Life To The Limits, Explore The Scenic Route"

<img alt="" src="http://www.wegsleep.co.za/sites/all/modules/fckeditor/

Bos Toe
Diknek
Aangesluit: 21/07/2010
Inskrywings: 756
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Ek Probeer n Bos Karavaan bou om te sleep met 'n Pajero DiD

Soos belowe

Hier is fotos van die off road sleepwa wat ek gebou het.

Hy het n 150 lt Diesl tank in met sy eie pomp wat die diesel oor pomp voertuig toe in die ry. 120 Lt water tank. Toegeruste kombuis, Klerekas Spieel vir ma, 80 lt Yskas. Die lekker is ons pak niks uit nie jy maak oop en kamp. Dit vat ons so 10 min dan kamp ons en 10 dan staan die stof weer.

Die planne vir die off road karavaan is so te se klaar. Koop die week die staal.Ek kan nie wag om te begin nie.

Ek wens net ek geweet hoe kry die ouens die fotos direk afgelaai?????????????

AanhegselGrootte
OFF_Road_Trailer_8.jpg 132.61 KB
IMAG0047.JPG 143.64 KB
IMAG0050.JPG 142.3 KB
OFF_Road_Trailer_1.jpg 140.83 KB
OFF_Road_Trailer_9.jpg 136.68 KB
OFF_Road_Trailer_8.jpg 132.61 KB

4x4 Groete

Thinus

"Live Life To The Limits, Explore The Scenic Route"

<img alt="" src="http://www.wegsleep.co.za/sites/all/modules/fckeditor/

Bos Toe
Diknek
Aangesluit: 21/07/2010
Inskrywings: 756
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Ek Probeer n Bos Karavaan bou om te sleep met 'n Pajero DiD

Hi

Ek het die fotos van die Off Road wa op gesit

4x4 Groete

Thinus

"Live Life To The Limits, Explore The Scenic Route"

<img alt="" src="http://www.wegsleep.co.za/sites/all/modules/fckeditor/

Stoffel van Wyk
Diknek
Aangesluit: 24/02/2010
Inskrywings: 964
Gebruiker van lyn af.
Plek: Centurion

Thinus,

Dit lyk baie mooi. 'n Netjiese stuk werk. Om die foto's direk af te laai is maklik. Op die boonste "toolbar" is 'n geel koevert, klik op dit en dan daan dit na die volgende venster. Klik dan op "upload". dan op "browse", gaan soek jou foto, "send it to the server" en dan "ok" en jou foto is daar. Ek hoop jy kom reg.

Groete

Stoffel

JacquesR
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3484
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rooihuiskraal Noord, Centurion
Ek sleep 'n 2007 Sprite Swing met 'n 2004 Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4 d/k of 'n 2011 Kia Sportage 2.0

 Baie nice Thinus!!

Groete,

Jacques

Bos Toe
Diknek
Aangesluit: 21/07/2010
Inskrywings: 756
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Ek Probeer n Bos Karavaan bou om te sleep met 'n Pajero DiD

Ek sal probeer

Dankie

4x4 Groete

Thinus

"Live Life To The Limits, Explore The Scenic Route"

<img alt="" src="http://www.wegsleep.co.za/sites/all/modules/fckeditor/

Bos Toe
Diknek
Aangesluit: 21/07/2010
Inskrywings: 756
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Ek Probeer n Bos Karavaan bou om te sleep met 'n Pajero DiD

Dankie Jacques

.jpg" />

(1).jpg" />

(2).jpg" />

Ag nee paar reg gekry en nou werk dit nie meer nie

4x4 Groete

Thinus

"Live Life To The Limits, Explore The Scenic Route"

<img alt="" src="http://www.wegsleep.co.za/sites/all/modules/fckeditor/

Bos Toe
Diknek
Aangesluit: 21/07/2010
Inskrywings: 756
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Ek Probeer n Bos Karavaan bou om te sleep met 'n Pajero DiD

Ek het my eie Bumper Replacement vir die Pajero ook gebou. Lewer komentaar

4x4 Groete

Thinus

"Live Life To The Limits, Explore The Scenic Route"

<img alt="" src="http://www.wegsleep.co.za/sites/all/modules/fckeditor/

Tobie d w
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 26/06/2010
Inskrywings: 55
Gebruiker van lyn af.
Plek: Secunda

Dit lyk alles netjies en professioneel. As 'n man kan, kan 'n man.

Bos Toe
Diknek
Aangesluit: 21/07/2010
Inskrywings: 756
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Ek Probeer n Bos Karavaan bou om te sleep met 'n Pajero DiD

Dankie Tobie

4x4 Groete

Thinus

"Live Life To The Limits, Explore The Scenic Route"

<img alt="" src="http://www.wegsleep.co.za/sites/all/modules/fckeditor/

Ian Laing
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 7446
Gebruiker van lyn af.
Plek: Paarl
Ek sleep 'n 1984 Jurgens Fleetline B met 'n 2001 Isuzu 250 d/k

 Thinus, jy het die spulletjie mooi beplan en gebou. Definitief goed genoeg om te bemark!

Daai staalbuffer kan 'n barshou  vat. 

SHARK
Boffin
Aangesluit: 11/03/2010
Inskrywings: 1815
Gebruiker van lyn af.
Plek: boksburg
Ek sleep 'n REGAL met 'n FORD

Thinus,hoeveel blare gaan jy vra om een vir my bakkie te maak?

Wie's aanlyn

Daar is tans 11 gebruikers en 89 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Theo Red
  • BB
  • thysvt
  • Andries
  • Kobus Snyman
  • chris dupreez
  • HennieBo
  • Toykie
  • RSS
  • Perdeby
  • BenA

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.