Opvoedkundige Speelgoed

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5698
Gebruiker is aanlyn
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

Vir die van julle wat graag opvoedkundige speelgoed vir julle kinders aankoop, of op een of ander wyse in die opleidingsveld bedrywig is waar jy van die volgende kan gebruik maak, hier is meer inligting. Hier by my werk gebruik ons twee verskaffers se produkte nl. Lego(Leg.) en fischertechnik(fish.) as opvoedkundige hulpmiddels. Ek het verlede jaar by fish. 'n klompie "Profi E-Tec" asook "Mechanics+statics"-stelle aangekoop om aan spesifieke behoeftes te voldoen. Ek het een stel van elk verlede Desember see toe saamgevat en, net soos met kaartspeel, monopoly en ander kampvermaak kan hierdie stelle 'n ou nogal goed besig hou. Koste: Profi E-Tec = R1850, Mechanics+Statics = R1450. Besoek gerus www.fischertechnik.co.za of LEGO se webtuistes vir meer inligting. Jy is ook welkom om my te kontak hieroor by viljoenw@uj.ac.za. Die eerste foto is een van Lego se Mindstorm Robotic modelle terwyl die res geneem is van die fish. stelle.

AanhegselGrootte
P2100007.JPG133.37 KB
P5030040.JPG150.73 KB
S5002152.JPG149.66 KB
S5002159.JPG143.81 KB

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

Aanhegsels

AanhegselGrootte
P2100007.JPG133.37 KB
P5030040.JPG150.73 KB
S5002152.JPG149.66 KB
S5002159.JPG143.81 KB
WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5698
Gebruiker is aanlyn
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

Ek is tans besig om aan 'n groep studente van 'n nabygeleee FET College so 'n bietjie praktiese opleiding te verskaf. Die studente wat julle op die fotos sien. Ek bied die elektriese opleiding aan en gebruik die elektriese stelle(Profi E-Tec) en die fasiliteerder wat met die groep siviele studente werk gebruik die struktuurstelle(mechanics+static). Ek het begin deur basiese bedradingsbeginsels en diagramme met die studente te doen, bv. battery+lig+drade. So het ons voortgegaan en ook series en parallel bedradingsbane gebou, AND-OR circuits, two-way switching, motors + polarity. Electro-mechanical control en die studente is tans besig om 'n model verkeerslig te bou waarvan die rooi lig eerste moet aangaan wanneer hy die krag aanskakel.
Ja, so lekker werk ons weer vandag hier so speel-speel en ek skryf bietjie op die forum terwyl ek wag dat die eerste groep moet krag aanskakel.
Sterkte almal.

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5698
Gebruiker is aanlyn
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

Wat 'n plesier om hier te werk, man. Kyk net hoe lekker bou die kinners robotte vandag.

 

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

Arie
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2651
Gebruiker is aanlyn
Plek: Marekele tot 30 Mei 2012
Ek sleep 'n Penta met 'n Pajero 3.5

W/W Jou 'werk" lyk vir my al te veel na speel?

Moet darem se daar is niks so lekker as om mens se werk te geniet nie!

Lekker naweek vir almal

Van sit en staan, bly le maar die lekerste!

Kamp Groete

Arie

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5698
Gebruiker is aanlyn
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

Skippie

Ek maak net hierdie draad weer wakker. Dit gee jou 'n idee wat ons hier doen.

Ons promote Science & Technology deur werkswinkels vir skole en enige ander belangstellendes aan te bied met oor verskillende temas in die veld.

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5698
Gebruiker is aanlyn
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

Vir die van julle wat belangstel om vir jou kiddies iets ordentliks aan te koop om hulle op die rekenaars mee besig te hou, oorweeg gerus hierdie een.

http://chemlab.byu.edu/

Ek gaan binnekort die programme hier by die TechnoLab installeer.

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

Wie's aanlyn

Daar is tans 25 gebruikers en 37 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Christo de Wit
  • Morris
  • chrisbeachbum
  • MarkP
  • JC
  • Anton le Roux
  • Arie
  • Gustav
  • Footloose
  • Big G
  • Wingnut
  • Len Loader
  • Pieter Schultz
  • Hendrik Craukamp
  • Andre Beyleveld
  • Gyfie
  • Berno Punt
  • Rinus Lisse
  • Pieter Rheeder
  • Stalkersa
  • WilleWillemien
  • Perdeby
  • Hennievr
  • RATEL
  • dracoza

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.