'n Skropsakkie vir jou rooster
'n Skropsakkie vir jou rooster
As jy al raas gekry het oor jy die kombuissponsies gebruik om die rooster skoon te maak, is hierdie wenk vir jou!
In wat se tipe houer kan ek by die kampplek my rooster in seepwater sit. By die huis werk die kruiwa goed omdat ek nie 'n wasbak het wat groot genoeg is nie.
In wat se tipe houer kan ek by die kampplek my rooster in seepwater sit. By die huis werk die kruiwa goed omdat ek nie 'n wasbak het wat groot genoeg is nie.
Chris, hoekom vat jy nie die kruiwa saam as jy gaan kamp nie?
Dankie vir julle terugvoer. Dit lyk nie of daar iemand is wat 'n oplossing het wat ek kan gebruik nie.
Chris,
Spuit die rooster vol oond skoonmaker. Sit die rooster dan binne in 'n swartsak en los hom in die son. Die rooster kom pragtig skoon uit na 'n paar uur.
Baie dankie vir 'n positiewe bydrae wat ek definitief sal gebruik. Ek dink dit is waarvoor die forum daar is.
Chris
Dit is ma altyd n probleem die roosters. Ek laat myne ma so laag as moontlik op die kole le tot dat al die vet erg wegbrand dan gebruik ek n eie om hom gou skoon te vryf. Anders maak ek die rooster baie warm en druk hom vinnig onder die kraan dan kook al die veilgoed af.
Hoop dit help.
Baie dankie, sal dit definitief probeer
Groete
Wie's aanlyn
Aanlyn gebruikers
- chrisbeachbum
- MarkP
- JC
- Anton le Roux
- Christo de Wit
- Morris
- Arie
- Gustav
- Footloose
- Big G
- Wingnut
- Len Loader
- Pieter Schultz
- Hendrik Craukamp
- Andre Beyleveld
- Gyfie
- Berno Punt
- Rinus Lisse
- Pieter Rheeder
- Stalkersa
- WilleWillemien
- Perdeby
- Hennievr
- RATEL
- dracoza
- Ski





.jpg)



.jpg)
Ek sleep 'n Enig-iets wat gehaak kan word en wil saam, See toe, Bos toe, Berge toe, Plaas toe of sommer net kuier. met 'n Colt 2.6 4x4, Colt met Forkie aandrywing
"n Ou kreef-aas sakkie werk ook goed, of daai harde skootelgoed borseltjie, net as ma nie kyk nie.
Tjops, doringkole en goeie geselskap innie natuur daai's nou eers lekke