'n Bak(gat) tent

Besoeker

'n Bak(gat) tent
Chris Heunis van Shelly Beach het ’n goedkoop manier gekry om van ’n gewone bakkie ’n gemaklike kitskamp te maak.

Karel Leeuwner
Nuweling
Aangesluit: 09/04/2010
Inskrywings: 6
Gebruiker van lyn af.
Plek: Strand

Chris, jy is 'n man so na my hart! Die "ryk" mense koop vir hulle soveel kontrepsies dat hulle later nie meer daarmee oor die weg kan kom nie.  Ek glo ook daaraan om lig te reis, en daarom is jou tent vir my so interessant.  Ek het self by geleentheid met so 'n gedagte gespeel maar nooit by die maak uitgekom nie. Jou soort ontwerp kan net aanbeveel word, want dit maak mens vry van sleepgoed.  Ek weet ek sê dit nou op die verkeerde plek, maar sleepwaens en karavane in die bos is net goed vir moeilikheid.  Ek het al teveel van hulle stukkend sien staan. En dan is daar die lekker ligte aluminium dakrakke wat so lekker kraak.  En waar kry jy in Mbeya  of Tete iemand wat aluminium kan sweis?

Ski
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1928
Gebruiker van lyn af.
Plek: Mayberrypark Alberton
Ek sleep 'n 2012 Boepens met Tenco Jnr Trailer Tent met 'n 2010 Ssangyong Acton Sport

Waar sien ons die patent?

 

Nico & Claudet Prinsloo

Die bande is rond so kamp so gereeld moontlik

 

NicoPietersen
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 811
Gebruiker van lyn af.
Plek: Centurion
Ek sleep 'n 1998 Jurgens Fleetline met 'n 2004 Hyundai Santa Fe Summit 2.7 V6

Ski, kliek op die rooi woorde " 'n Bakgat Tent " by "Besoeker" se "posting".

Groete - Nico

Moet nooit kwaad gaan slaap nie. Bly op en beplan jou wraak!

Wie's aanlyn

Daar is tans 26 gebruikers en 38 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • MarkP
  • Arie
  • Gustav
  • Footloose
  • Christo de Wit
  • Big G
  • JC
  • Wingnut
  • Len Loader
  • Pieter Schultz
  • Hendrik Craukamp
  • Andre Beyleveld
  • Gyfie
  • Morris
  • Berno Punt
  • Rinus Lisse
  • Pieter Rheeder
  • Stalkersa
  • WilleWillemien
  • Perdeby
  • Hennievr
  • RATEL
  • Anton le Roux
  • dracoza
  • Ski
  • Obie

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.