Maak penmaats

Besoeker

Maak penmaats
My vrou wil elke keer my nek omdraai wanneer ek die hele sak met al die tentpenne uitgooi en sy dit weer moet terugpak.

Gerrie Franken
Nuweling
Aangesluit: 11/02/2010
Inskrywings: 3
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kuilsrivier

DIS N GOEIE IDEE WANT REKKIES RAAK WEG OF BREEK EK GAAN SOMMER NOU VIR MY OOK VELCRO KRY

DANKIE

WilSur
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4703
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Gerrie,

Welkom hier op die verslawende forum.  Ek het ook altyd rekkies gebruik om die toue, penne en sommer als vas te maak, maar het lankal oor geslaan na Velcro toe.  Waar het jy gehoor van die Velcro want hier is niks op die draad nie?

So terloops HOOFLETTERS sê jy skree vir ons.

Pieter die kamper
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 21/04/2010
Inskrywings: 73
Gebruiker van lyn af.
Plek: Moreletapark
Ek sleep 'n Miskruier met 'n Isuzu KB 3.0 of Prado diesel

Hierdie is 'n goeie wenk, waar koop mens dit want ek verlang verskillende lengtes

Die reuk en knetter van 'n kampvuur, gee betekenis aan die lewe!

WilSur
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4703
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Pieter,

Jy kan dit by Comet en enige materiaal plek koop, daar is verskillende breetes en jy koop dit by die meter van 'n rol.

Deewee
Super sleper
Aangesluit: 11/02/2010
Inskrywings: 314
Gebruiker van lyn af.
Plek: Witbank

Willem,

Die eerste woorde in die eerste blok is 'n skakel na die Maak Penmaats web blad.

Is die glas half leeg, of net twee keer groter as wat hy moet wees?

dracoza
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3150
Gebruiker is aanlyn
Plek: Elarduspark, Pretoria
Ek sleep 'n 1998 Gypsey Rapier met 'n 2006 Dodge Caliber 2.0 CRD SXT

Daar is 'n produk op die mark wat in essensie 'n velcro cable tie is. Hulle werk ook goed. Sal nou nie so lekker werk vir dikkerige goed nie (soos tentpale bymekaar te hou)

WillemJVR

WilSur
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4703
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Deewee,

Ek het  weet net nie waar kry mens die oorspronklike link nie?  Ek teken in reguit na "Sê Jou Sê" toe. dalk is dit hoekom ek die goed mis?

Ek het nou gaan soek en dit gekry, bo in die rooi strook onder "Wenke" as jy dan op die wenk se hoof klik vat dit jou na die wenk as jy dan op "Gesels saam oor hierdie wenk" klik begin dit 'n draad waar jy kan komentaar lewer.

WegSleep moet meer wenke daar plaas.

Adrekruger
Nuweling
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 1
Gebruiker van lyn af.

Kabelstroppe "Cable Ties" is goedkoop en werk net so lekker

Wie's aanlyn

Daar is tans 26 gebruikers en 35 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Christo de Wit
  • Big G
  • Gustav
  • Footloose
  • MarkP
  • Arie
  • JC
  • Wingnut
  • Len Loader
  • Pieter Schultz
  • Hendrik Craukamp
  • Andre Beyleveld
  • Gyfie
  • Morris
  • Berno Punt
  • Rinus Lisse
  • Pieter Rheeder
  • Stalkersa
  • WilleWillemien
  • Perdeby
  • Hennievr
  • RATEL
  • Anton le Roux
  • dracoza
  • Ski
  • Obie

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.