Herbou van 1989 Super sport

Ski
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1928
Gebruiker is aanlyn
Plek: Mayberrypark Alberton
Ek sleep 'n 2012 Boepens met Tenco Jnr Trailer Tent met 'n 2010 Ssangyong Acton Sport

Ek is besig om n 1989 super sport te herbou wat n vriend van my gekoop het by sie assuransie vir R 5000.00. Daar is redelik werk aan maar soos ons uitmekaar gehaal het is dit nie die gewoone plekke wat vrot is nie. Die dak is eenplek vrot, en daan aldie pad onder om die wa sowel as die vloer wat gesak het.  Ek kry nou nie die foto's gelaai.

Nico & Claudet Prinsloo

Die bande is rond so kamp so gereeld moontlik

 

Romeo
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 893
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pierre Van Ryneveld, Centurion

Ski....probeer daai foto's laai...sal interresant wees om te sien.

Gaan kyk na Ian se draad oor hoe om die Foto's te laai.

Sterkte

---------------------------------------------------------

Groete

Romeo Pretorius   

WWW.ALLOUTDOORS.CO.ZA

 

Ski
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1928
Gebruiker is aanlyn
Plek: Mayberrypark Alberton
Ek sleep 'n 2012 Boepens met Tenco Jnr Trailer Tent met 'n 2010 Ssangyong Acton Sport

Romio ek kan my file create maar kry nie foto's geupload nie

Nico & Claudet Prinsloo

Die bande is rond so kamp so gereeld moontlik

 

Len Loader
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 785
Gebruiker is aanlyn
Plek: Brackenfell
Ek sleep 'n 2005 Jurgens Exclusive met 'n 2006 Nissan Pathfinder 250dCi handrat

Ski

Daar is pas 'n nuwe fasiliteit geskep om fotos te laai.

Tik jou kommentaar in die kommentaar blok. Kliek dan op die nuwe skakel onder die blok, bokant "Stuur"  en dan maak jou rekenaar se files oop waar jy kies wat jy wil aanheg.  Druk dan "heg aan" en dan "stuur".

Dis maklik en dit werk.

Len

Ski
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1928
Gebruiker is aanlyn
Plek: Mayberrypark Alberton
Ek sleep 'n 2012 Boepens met Tenco Jnr Trailer Tent met 'n 2010 Ssangyong Acton Sport

Kom ons kyk nou. Die wa is vrot reg om onder maar die gewonw plekke is hy baie mooi. Die dak se hout vrot is n fabrieks fout want die voorste plaat nie wyd genoeg nie en daar het die water ingekom.

AanhegselGrootte
Dak_het_gesak.jpg 30.34 KB
Dak_verwyder.jpg 41.52 KB
Houtvrot_in_dak.jpg 48.46 KB
Kant_Wegetrek_van_die_vloer_en_onderstel.jpg 27.79 KB
Deur_weg_getrek.jpg 38.9 KB
Houtvrot_links_agter.jpg 38.36 KB
Houtvrot_links_agter.jpg 38.36 KB

Nico & Claudet Prinsloo

Die bande is rond so kamp so gereeld moontlik

 

Ski
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1928
Gebruiker is aanlyn
Plek: Mayberrypark Alberton
Ek sleep 'n 2012 Boepens met Tenco Jnr Trailer Tent met 'n 2010 Ssangyong Acton Sport

Ek het n goie dag gehad vandag. Die wa is gestrip tot op die onderstel, novilon is afgetrek en ply van die mure af gehaal. Nog so bietjie vrot rame om uite haal dan kan ons weer begin aanmekaar sit. Ons vervang al die muurply want ek verander die binne uitleg nou is alles nuut en niks gate in die mure nie. Sal maandag foto's laai vir julle.

Nico & Claudet Prinsloo

Die bande is rond so kamp so gereeld moontlik

 

Romeo
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 893
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pierre Van Ryneveld, Centurion

Nico,

Projek lyk goed sover, hou aan foto's stuur. Waarmee gaan julle die nuwe binne ply oordoen ? Gewone ply of gaan julle "nuwe tipe" ply panele by Jurgens koop wat klaar RENOLIT op het.?

Ek weet mens kan gewone 4mm ply plak met enige RENOLIT papier, maar ek dink vir daai tipe werk het jy spesialis masjienerie nodig om die ply en RENOLIT onder druk te " bond".

---------------------------------------------------------

Groete

Romeo Pretorius   

WWW.ALLOUTDOORS.CO.ZA

 

Ski
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1928
Gebruiker is aanlyn
Plek: Mayberrypark Alberton
Ek sleep 'n 2012 Boepens met Tenco Jnr Trailer Tent met 'n 2010 Ssangyong Acton Sport

ROM1 Ek sal hooplik so by die komende naweek of defnitief die naweek daarna begin om die binne ply te vervang. Ek laat my ply rol met renolite by caravan acadamy en is heelwat goed koper as cmpworld. Ek gaan die week  begin werk aan die voer al die hout onderom vervang een wielboks moet ek ook vervang. Daarna moet ek die hout rame in die kante vervang en n pers maak om die kante weer te gom. Ons vervang ook al die meubels en sit n omloop bed in vir my vriend. As alles goed gaan hoop ek so om klaar te wees voor die drakensville saamtrek.

Nico & Claudet Prinsloo

Die bande is rond so kamp so gereeld moontlik

 

Ski
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1928
Gebruiker is aanlyn
Plek: Mayberrypark Alberton
Ek sleep 'n 2012 Boepens met Tenco Jnr Trailer Tent met 'n 2010 Ssangyong Acton Sport

Hier is so paar foto's sal nog plaas bietjie later. Die gemors werk is nou amper klaar en dan kan ons begin aanmekaar sit.

AanhegselGrootte
SPRITE_SUPER_SPORT_CI-2010-02-13-02.JPG 730.08 KB
SPRITE_SUPER_SPORT_CI-2010-02-13-03.JPG 668.2 KB
SPRITE_SUPER_SPORT_CI-2010-02-13-07.JPG 688.68 KB
SPRITE_SUPER_SPORT_CI-2010-02-13-06.JPG 561.85 KB
SPRITE_SUPER_SPORT_CI-2010-02-13-08.JPG 678.83 KB

Nico & Claudet Prinsloo

Die bande is rond so kamp so gereeld moontlik

 

Ski
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1928
Gebruiker is aanlyn
Plek: Mayberrypark Alberton
Ek sleep 'n 2012 Boepens met Tenco Jnr Trailer Tent met 'n 2010 Ssangyong Acton Sport

Hier is nog so paar foto's

AanhegselGrootte
AJ_Le_op_nuwe_bed.JPG 1015.34 KB
SPRITE_SUPER_SPORT_CI-2010-02-13-09.JPG 678.43 KB

Nico & Claudet Prinsloo

Die bande is rond so kamp so gereeld moontlik

 

Ian Laing
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 7629
Gebruiker van lyn af.
Plek: Paarl
Ek sleep 'n 1984 Jurgens Fleetline B met 'n 2001 Isuzu 250 d/k

 Voorwaar 'n groot, maar lekker uitdaging wat baie bevrediging kan gee Nico. Doen ons almal asb 'n groot guns en neem fotos van die sye sonder isolering. Neem ook asb afmetings van hoe wyd die hout versterkings uit mekaar gespasieer is in die sye. Die vrae duik telkens op en daar is geen inligting beskikbaar nie. 

My vingers jeuk om te kom help. Dis jammer ons is so ver van mekaar. Onthou om fotos te neem van die proses. 

Sterkte met die taak. 

Ski
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1928
Gebruiker is aanlyn
Plek: Mayberrypark Alberton
Ek sleep 'n 2012 Boepens met Tenco Jnr Trailer Tent met 'n 2010 Ssangyong Acton Sport

Ian die enigste hout in die struktuur is 20 x 20 raam bo om die kant en venters en 50 x 20 onder waar die kant op die onderstel vasbout. daar is geen hout verder in die kant nie. Ian dit bly lekker om so job te doen. Ja ek het so paar vans regemaak voorjeen maar nog nooit so ver uitmekaar gehaal nie.

Op die wa will AJ n omloop bed insit en die kaste verander daarom vervang ons al die ply dan is daar geen gate en merke op die mure. Ek wil bitter graag myne ook so oorbou want ek wil vensters en die deur skyf maar tee R 256.00 per running meter is die alumunium omtrent R14000.00.

 

Nico & Claudet Prinsloo

Die bande is rond so kamp so gereeld moontlik

 

Ian Laing
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 7629
Gebruiker van lyn af.
Plek: Paarl
Ek sleep 'n 1984 Jurgens Fleetline B met 'n 2001 Isuzu 250 d/k

 Nico

As ek jou nou reg verstaan, dan het daai karavaan se sye net Aluminium/ polistereen/ Laaghout. Die enigste hout is om die randte en vensterrame?

Dit beteken mos dan dat daar geen hegtingspunte vir kaste is behalwe teen die laaghout wat die afwerking van die binne mure vorm nie! Dis geen wonder die kaste van die nuwe woonwaens foeter van die mure af nie. Laaghout het geen noemenswaardige strukturele sterkte nie. 

Verlede jaar tydens die herstel van die houtvrot in my 1984 Jurgens Fleetline het ek baie hout horisontaal en vertikaal in die raamwerk gevind en selfs ekstra versterkings ingesit. 

Die afwesigheid van strukturele hout maak my bekommerd. 

Piet
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1162
Gebruiker van lyn af.
Plek: Despatch (Naby Port Elizabeth)
Ek sleep 'n Gypsey 4 met 'n Ford Ranger 2.5 TDi

Ian,

Eerstens, dankie vir 33. 

Die nuwe karavane maak gebruik van die "sandwich" metode.  Die buitenste aluminium word gom gesmeer, 'n raampie omgesit, polystireen opgeplak, weer gom en dan die ply aan die binnekant.  As ek reg is, word dit dan in 'n press gesit en dan met 'n groot masjien op vorm gesny asook die vensters ens. ingesny.  Die kaste word slegs vasgehou met rivets wat wyd oopmaak aan die agterkant van die ply.

Ek weet wat jy meen, ek wil ook nie een van die nuwes hê nie!

Groete

Piet

 

'n Hele week se kamp in slegte weer is nog steeds beter as een dag op kantoor!

Ian Laing
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 7629
Gebruiker van lyn af.
Plek: Paarl
Ek sleep 'n 1984 Jurgens Fleetline B met 'n 2001 Isuzu 250 d/k

 Piet, 33 is 'n groot plesier. 

Wat my vies maak van die afwesigheid van hout is die feit dat die vervaardiger tog weet waar hy kaste gaan inbou, so hy kan houtsparre daar insit om die kaste teen vas te skroef. 

Alles gaan oor massaproduksie en nie meer oor kwaliteit nie. 

Ski
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1928
Gebruiker is aanlyn
Plek: Mayberrypark Alberton
Ek sleep 'n 2012 Boepens met Tenco Jnr Trailer Tent met 'n 2010 Ssangyong Acton Sport

Ian jy is reg daar is geen hegtingspunte agter die laaghout nie, nie eers waar die hout las is daar hout nie. Sal foto's neem en plaas soos ons aangaan. In die ouer woonwas wat nie gegom is soos joune was daar nog rame gebou want dit was die sterkte van die konstruksie.

Nico & Claudet Prinsloo

Die bande is rond so kamp so gereeld moontlik

 

Pierre vdM
Super sleper
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 527
Gebruiker van lyn af.
Plek: Moreleta Park; Pta
Ek sleep 'n '96 Penta met 'n Toyota Hilux 3.0D-4D

Ski, hoe gaan dit met jou restorasie werk? Dit lyk my die rugby kry die beter van julle en daar word nie meer gekrap aan die wa nie?

Pierre

Indien alles onder beheer voel, ry jy nie vinnig genoeg nie.

Ski
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1928
Gebruiker is aanlyn
Plek: Mayberrypark Alberton
Ek sleep 'n 2012 Boepens met Tenco Jnr Trailer Tent met 'n 2010 Ssangyong Acton Sport

Pierre dit is nie rugby nie maar wel n kind in die hospitaal was so nou is daar nog n naweek weg. Ek sal van nou af kan begin werk in die aand want daar is nou klomp klein goedtjies wat ek kan doen in die aand.

Nico & Claudet Prinsloo

Die bande is rond so kamp so gereeld moontlik

 

Kampmater
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 02/03/2010
Inskrywings: 59
Gebruiker van lyn af.
Plek: Napier

HI

Ek wil net weet, is dit geld gewys die moeite werd om 'n karavaan so uitmekaar te haal en te restoureer?

Ek vra nou, want ons sit met 'n Jurgens Avion L 1991 model, en van sy hout is ook vrot.

Ek haal my hoed af vir jul wat kans sien vir so 'n groot werk.

Ski
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1928
Gebruiker is aanlyn
Plek: Mayberrypark Alberton
Ek sleep 'n 2012 Boepens met Tenco Jnr Trailer Tent met 'n 2010 Ssangyong Acton Sport

My vriend het hierdie wa gekoop vir R 5000.00 en ons gaan omtrend R 10 000.00 spandeer en dan het hy n nuwe wa. Volgens boek is die wa noog so R 30 to 35 000 werd. As ek so luister na waar jy se die wa is vrot dan sal dit nie baie kos om seelf regtemaak nie. Jy kan ook vir Ian vra ek is seker hy sal julle kan help daar in julle geweste.

Nico & Claudet Prinsloo

Die bande is rond so kamp so gereeld moontlik

 

Pierre vdM
Super sleper
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 527
Gebruiker van lyn af.
Plek: Moreleta Park; Pta
Ek sleep 'n '96 Penta met 'n Toyota Hilux 3.0D-4D

Baie sterkte met jou kind! Ek hoop dit gaan spoedig beter.

Die restourasie stories is vir my net so interresant, en ek volg dit met groot afwagting. Ek stem egter saam met Marzaan, dat ek my hoed afhaal vir julle manne wat kans sien om daai gedoentes uitmekaar uit te haal.

Pierre

Indien alles onder beheer voel, ry jy nie vinnig genoeg nie.

Kampmater
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 02/03/2010
Inskrywings: 59
Gebruiker van lyn af.
Plek: Napier

Hi

Genugtig, net R10 000.

Ons het 'n 1991 Avion gekoop vir R23 000, so as ons nou gaan begin spaneer, dan gaan dit baie meer kos as wat dit werd is, lyk my ons het ons lelik vasgekoop.

Maar die stukkie wat ons gesleep het, het hy baie lekker gesleep, lekker vas op die pad.

Ek kan nie glo dat al daardie werk net R10 000 kos nie, weet iemand dalk waar ons iemand kan kry wat restourasie werk doen hier in ons geweste.

Ons het 'n afspraak vir Saterdag by Cara Camp, maar weet julle, hulle vra ons R1300 vir 'n volledige diens, en R1700 om die karavaan weer te seël.  En dan is die vrot hout nog nie eers reg gemaak nie.

So as iemand dalk kan help, waarheen kan ons die karavaan vat sodat iemand dit kan regmaak vir goedkoper?

Net nie Boland Woonwaens nie, want ek sal jul sê, die ou by wie ons die karavaan gekoop het, het die karavaan soontoe gevat, en die ou het 'n stuk van die dak vervang wat vrot was, maar die afwerkings is absoluut onaanvaarbaar, en die stuk in die kassie is nie eers vervang nie, dis nou baie vrot, die dak duik in bo op.....glad nie weer soontoe nie...Ek sou dit beslis nie betaal het as dit ek was nie. 

Dankie eers julle

Ski
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1928
Gebruiker is aanlyn
Plek: Mayberrypark Alberton
Ek sleep 'n 2012 Boepens met Tenco Jnr Trailer Tent met 'n 2010 Ssangyong Acton Sport

Alta onthou die arbeid is nie ingewerk nie want dit is n goeie vriend. Hy sal maar n naweek moet sposer vir die werk as die wa klaar is.

Nico & Claudet Prinsloo

Die bande is rond so kamp so gereeld moontlik

 

Kampmater
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 02/03/2010
Inskrywings: 59
Gebruiker van lyn af.
Plek: Napier

Wens ek het ook so 'n goeie vriend gehad

Ski
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1928
Gebruiker is aanlyn
Plek: Mayberrypark Alberton
Ek sleep 'n 2012 Boepens met Tenco Jnr Trailer Tent met 'n 2010 Ssangyong Acton Sport

Julle woon ongelukkig bietjie ver. Maar ek is seker Ian sal jou kan help. Ek moet se die wa wat julle het is n baie lekker wa en werd om reg te maak.

Nico & Claudet Prinsloo

Die bande is rond so kamp so gereeld moontlik

 

Ski
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1928
Gebruiker is aanlyn
Plek: Mayberrypark Alberton
Ek sleep 'n 2012 Boepens met Tenco Jnr Trailer Tent met 'n 2010 Ssangyong Acton Sport

Het die naweek begin om die nuwe hout intesit. Sal foto's neem deur week en plaas.

Nico & Claudet Prinsloo

Die bande is rond so kamp so gereeld moontlik

 

Benji
Super sleper
Aangesluit: 12/10/2010
Inskrywings: 337
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria
Ek sleep 'n 1994 Sprite Sprint met 'n 2009 Nissan X-Trail 2.0 XSE

 @ski het julle ooit die wa klaar gemaak of nie?

 

Groete

Benji

Ski
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1928
Gebruiker is aanlyn
Plek: Mayberrypark Alberton
Ek sleep 'n 2012 Boepens met Tenco Jnr Trailer Tent met 'n 2010 Ssangyong Acton Sport

Benji die einaar het moet opgegee toe hy sien hoe vrot alles was en ek het die onderstel en goed by hom gekoop vir R 2000.00 en dit is nou die basis van my kampsleepwa waarmee ons besig is.

Ek gaan nie ofroad nie en bou net n kampsleepwa vir pad gebruik.

Nico & Claudet Prinsloo

Die bande is rond so kamp so gereeld moontlik

 

Benji
Super sleper
Aangesluit: 12/10/2010
Inskrywings: 337
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria
Ek sleep 'n 1994 Sprite Sprint met 'n 2009 Nissan X-Trail 2.0 XSE

Nico maar jy moet seker dan weet wat my volgende vraag is? Waar is die draad vir die bou van jou kamp sleepwa?

 

Groete

Benji

Ski
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1928
Gebruiker is aanlyn
Plek: Mayberrypark Alberton
Ek sleep 'n 2012 Boepens met Tenco Jnr Trailer Tent met 'n 2010 Ssangyong Acton Sport

Bemji ek neem foto's soos ek aangaan en sal dit plaas sodra hy klaar is. Bou omgelukkig maar soos ek geld het so dit gaan maar stadig.

Nico & Claudet Prinsloo

Die bande is rond so kamp so gereeld moontlik

 

Ski
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1928
Gebruiker is aanlyn
Plek: Mayberrypark Alberton
Ek sleep 'n 2012 Boepens met Tenco Jnr Trailer Tent met 'n 2010 Ssangyong Acton Sport

Vir die mense wat wil weet wat hier gebeur het gaan ek n nuwe draad Boepens is gebore begin.

Nico & Claudet Prinsloo

Die bande is rond so kamp so gereeld moontlik

 

Wie's aanlyn

Daar is tans 25 gebruikers en 39 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Hendrik Craukamp
  • Wingnut
  • Andre Beyleveld
  • Pieter Schultz
  • Gyfie
  • Morris
  • Christo de Wit
  • MarkP
  • Len Loader
  • JC
  • Berno Punt
  • Rinus Lisse
  • Gustav
  • Pieter Rheeder
  • Stalkersa
  • WilleWillemien
  • Footloose
  • Perdeby
  • Hennievr
  • RATEL
  • Anton le Roux
  • dracoza
  • Ski
  • Obie
  • WilSur

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.