Handige Plastiekbottel Koppe

Eish
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 63
Gebruiker van lyn af.
Plek: Ommiedraai

Hier is 'n wenk wat ek deur epos gekry het. Ek weet nie of dit al voorheen geplaas is nie.

Wanneer jy in die bos is (of by die huis!) en nie 'n knoop in jou plastieksakkie wil maak nie, doen soos volg:

Knip 'n plastiekbottel se kop af soos op die foto ...........

Trek die sakkie deur die nek van die bottel en skroef die proppie vas.

AanhegselGrootte
bottle1.jpg30.86 KB
bottel2.jpg32.01 KB

Eish!

Aanhegsels

AanhegselGrootte
bottle1.jpg30.86 KB
bottel2.jpg32.01 KB
WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 4975
Gebruiker van lyn af.
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

EISH! Dis nou 'n oulike idee. Dankie man.

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

Obie
Super sleper
Aangesluit: 04/06/2010
Inskrywings: 551
Gebruiker van lyn af.
Plek: Zeerust
Ek sleep 'n Gypsey Caravette 6B met 'n BMW X3

Dankie

As ek mos 'n sakkie geknoop het kry ek daarna nie weer die knoop los nie. Sal die naweek 'n proeflopie doen.

Groete

Nico

Groete

Nico

Eish
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 63
Gebruiker van lyn af.
Plek: Ommiedraai

Nico - ek het daardie selfde probleem!  Dan gryp ek 'n wasgoedpennetjie en dinge verloop nie altyd so goed nie!  Verbeel jou jy gooi bietjie waspoeier in 'n sakkie en die pennetjie gaan los.......

Eish!

Footloose
Boffin
Aangesluit: 17/02/2010
Inskrywings: 1281
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Sprite Swing met 'n Toyota Fortuner 3.0 D.4D

Nico,

Hier's raad om 'n geknoopte sakkie oop te maak: Wen die sakkie se punt op totdat dit  "styf" is ... druk nou die styf gedraaide punt terug deur die lussie (gaatjie) van die knoop ... en siedaar  ... die sakkie is oop!!!

Hoop dit maak sin, bietjie moeilik om te verduidelik, maar dit werk!!!

ONTHOU: 'n slap dingetjie gaan nie lekker in 'n gaatjie in nie ... daarom moet jy dit opwen voordat jy dit in die gaatjie sit!!!

OU Chinese gesegde

ALWAYS SPEAK TRUTH, EASY TO REMEMBER AFTERWARDS!!!

Obie
Super sleper
Aangesluit: 04/06/2010
Inskrywings: 551
Gebruiker van lyn af.
Plek: Zeerust
Ek sleep 'n Gypsey Caravette 6B met 'n BMW X3

En so se vroulief ook!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Groete

Nico

SHARK
Boffin
Aangesluit: 11/03/2010
Inskrywings: 1815
Gebruiker van lyn af.
Plek: boksburg
Ek sleep 'n REGAL met 'n FORD

footloose wat praat jy nou

 

 

Piet
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1095
Gebruiker van lyn af.
Plek: Despatch (Naby Port Elizabeth)
Ek sleep 'n Gypsey 4 met 'n 2004 Ford Ranger 2.5 TDi

Briljant Eish!

Ek HAAT dit as my vrou 'n sak toeknoop en sy doen dit tog so gereeld!  Ek gaan vir haar bottelkoppe sny en proppe gee en bewaar haar siel as sy dit weer doen!

Groete

Piet

Ek MOET niks!

 

JanChrista
Super sleper
Aangesluit: 02/02/2010
Inskrywings: 438
Gebruiker van lyn af.
Plek: Harrismith
Ek sleep 'n Jurgens Fleetline L met 'n Mazda Drifter

Puik idee!  Dankie.

Wie's aanlyn

Daar is tans 13 gebruikers en 115 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Johan Coetsee
  • Eddie Rabie
  • thysvt
  • sakkie mynhardt
  • Gypsey King
  • chris dupreez
  • Eddie Laing
  • Airbus
  • BenA
  • Corné Wagemaker
  • Kobus Snyman
  • Roelof Colyn
  • Petje

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.