Gee vir jou tjop sy eie dop

Besoeker

Gee vir jou tjop sy eie dop
Ek en my man braai regdeur die jaar, maak nie saak of dit sonskyn is of reën nie. Ek gebruik vir meer as 20 jaar al my polistireen-koeldrankhouer om ons vleis warm te hou as ons kamp.

Adri Benn
Nuweling
Aangesluit: 08/02/2010
Inskrywings: 1
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Dit klink na n baie goeie idee! Maar kry mens nog daai houers te koop?

Piet Pompies
Groentjie
Aangesluit: 30/05/2010
Inskrywings: 50
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Kan jy asb. 'n foto vir my stuur dat ek kan sien wie so ryk is en kan spog ek ken iemand wat vleis het om te braai.

Tokkie

Laat daar vrede in julle harte wees en mag die ds. jou met benyding vermaan!

Tobie d w
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 26/06/2010
Inskrywings: 55
Gebruiker van lyn af.
Plek: Secunda

Ons is so honger as ons klaar gebraai, dat ons dadelik eet.

By die huis gaan die vleis eers oond toe, om almal 'n kans te gee om aan tafel te kom.

Gideon Strydom
Super sleper
Aangesluit: 26/08/2010
Inskrywings: 339
Gebruiker van lyn af.
Plek: Hartbeesfontein

Toe ek nog "gevat" het, het die gesin en die kuiermense gewoonlik as ons braai 2- Minute noodles geëet, want pa het heelaand net bly "vat".

So het die vleis dan gewoonlik helemal te laat oppie vuur (wat ook dan al redelik m&*rtoe was) beland. Soveel so dat ons danma later die vleis moes bêre, weer die oggend vuur maak, om dan verder te braai.

Nou weet julle seker hoe smaak mamma dan, nes 'n stukkende TV. F-all klank, my broer, net beeld!

Damara
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1675
Gebruiker van lyn af.
Plek: Delmas (Mpumalanga)
Ek sleep 'n 2010 Romany met 'n Hyundai H1 2.5 VGTI

Gideon Strydom wrote:

Toe ek nog "gevat" het, het die gesin en die kuiermense gewoonlik as ons braai 2- Minute noodles geëet, want pa het heelaand net bly "vat".

So het die vleis dan gewoonlik helemal te laat oppie vuur (wat ook dan al redelik m&*rtoe was) beland. Soveel so dat ons danma later die vleis moes bêre, weer die oggend vuur maak, om dan verder te braai.

Nou weet julle seker hoe smaak mamma dan, nes 'n stukkende TV. F-all klank, my broer, net beeld!

Ek ken daai een. Was ook daar. 

Groete

Flip

"People who think they know it all, realy annoy those of us wo do"

Wie's aanlyn

Daar is tans 22 gebruikers en 37 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • MarkP
  • Berno Punt
  • Rinus Lisse
  • Gustav
  • Gyfie
  • JC
  • Pieter Rheeder
  • Morris
  • Stalkersa
  • WilleWillemien
  • Footloose
  • Wingnut
  • Perdeby
  • Hennievr
  • RATEL
  • Anton le Roux
  • Andre Beyleveld
  • dracoza
  • Ski
  • Obie
  • Christo de Wit
  • WilSur

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.