Gas verwarmer
Ons het 'n 1996 Coleman gas verwarmer wat nou begin lol. Die "ignitor/control" skakelaar waar jy hom aansit en warmer stel werk nie meer so lekker nie. Dit is asof hy vashaak en dan kry Ma hom nie aangesit nie.
Is daar dalk iewers iemand wat kan help met waar ek parte in die hande kan kry of iemand wat kan regmaak?
Dankie
Hello Julle.
bertusb. Daardie eenheid is los te koop by die gashandelaars. Bel die ouens hierbo wat Bertus van praat en hoor wie kan jou help in Rustenburg. Of Google "Coleman Gas Appliances" wat 'n handelaar in jou area behoort aan te dui sodat jy 'n ware Coleman onderdeel kan bekom.
Groete daar.
Dankie mense ek sal hulle more bel
Dankie vir die inligting, ek het reeds die google ding gedoen en was al by ons plaaslike onvriendelike handelaar. Centurion se mense reken my hy is te oud en parte is nie meer beskikbaar nie
Wie's aanlyn
Aanlyn gebruikers
- Rinus Lisse
- Berno Punt
- Gustav
- Gyfie
- JC
- Pieter Rheeder
- Morris
- Stalkersa
- Footloose
- MarkP
- Wingnut
- Perdeby
- Hennievr
- RATEL
- Anton le Roux
- Andre Beyleveld
- dracoza
- WilleWillemien
- Ski
- Obie
- Christo de Wit
- WilSur




.jpg)
Ek sleep 'n Jurgens Penta met 'n Ford Teritory
Bertus
Hier in Centurion is 'n plek, die "GAS company" 012 653 3295. Prober hulle gerus.
Gustav