---

Gesels saam op die WegSleep forum.
---
Cheetah
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4221
Gebruiker van lyn af.
Plek: Centurion

n vriend van my wil in sy Sprite Splash 'n gewone 220v yskas insit. Watter maak yskas pas daar in en wat kos so 'n yskas?

2003 Renault Sceninc 1.9 dCi (Pa se Kar) 2009 Daihatsu Sirion 1.3 (Ma se Kar) Tentco Nomad Junior Tent (Ons Vakansiehuisie) Nutti Bagasie Sleepwa (Om die Vaksnasiehuisie in te vervoer)
arrie
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3217
Gebruiker van lyn af.
Plek: Bethlehem

Ek sit hier soos Johan en my doen lysie raak ook al langer en langer en die tyd raak al minder minder. Morne kry jou gat in rat ek kom help my

Luister na wat gesê word en nie na wie dit sê nie

dracoza
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3086
Gebruiker van lyn af.
Plek: Elarduspark, Pretoria
Ek sleep 'n 1998 Gypsey Rapier met 'n 2006 Dodge Caliber 2.0 CRD SXT

Julle moet dit geniet. Dink aan ons wat dit nie kan maak nie

WillemJVR

dracoza
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3086
Gebruiker van lyn af.
Plek: Elarduspark, Pretoria
Ek sleep 'n 1998 Gypsey Rapier met 'n 2006 Dodge Caliber 2.0 CRD SXT

Watter yskas het hy op die oomblik in?

As dit 'n Dometic is, wat lyk soos die een

WillemJVR

Mona
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2419
Gebruiker van lyn af.
Plek: Ermelo
Ek sleep 'n '94 Sprite Super Sport met 'n 2010 voor die "face lift" Toyota Corolla 1.6

Cheetah, ek het so 2 jaar terug 'n KIC in ons wa ingebou en die yskas het my so R1100 gekos.

Morné

Earth laughs in flowers

Ian Laing
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 7446
Gebruiker van lyn af.
Plek: Paarl
Ek sleep 'n 1984 Jurgens Fleetline B met 'n 2001 Isuzu 250 d/k

Cheetah

Die KIC 223L is 500mm wyd en pas by 'n karavaandeur in. Sy hoogte is so 1500mm. Ongelukkig het myne geen slotte nie. Ek het daarmee ook 'n plan gemaak.

Willem & Surette

Morné & Ian,

Ek dink die een wat WillemJVR ingesit het kan met gas ook werk dit is hoekom hy so duur was.

FerdiB
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1816
Gebruiker van lyn af.
Plek: Nelspruit

Ek het toe ek my modifikasie gedoen het, ook gekyk na die Bauer, maar hulle is vrek duur. Ek het op die ou end 'n Defy 190 ingesit, dus 'n rapsie kleiner as die BAuer. Mens sukkel ook om die Bauer in die hande te kry en as mens dalk eendag onderdele soek, kan dit dalk lol. So ver gelukig met myne.

Johann van Staden
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2427
Gebruiker van lyn af.
Plek: GP

Interessant dat die Bauer plaaslik so duur is. My ervaring toe ek in Duitsland gebly het was dat die Bauer 'n relatief goedkoper produk as die ander make was...

Voormalig johannvs

Bobbejaan
Super sleper
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 362
Gebruiker van lyn af.

Die Bauer hier word in Swaziland vervaardig deur Palfridge!

Wie's aanlyn

Daar is tans 8 gebruikers en 92 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • JCKorf
  • Molekule
  • Franss
  • thysvt
  • Frans Pretorius
  • Ebenhaeser
  • BenA
  • Tweetie

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.